Drie uit vyf aanvanklik teen Obama gekant

Drie uit die vyf lede van die Nobelkomitee was aanvanklik daarteen gekant dat president Barack Obama die Nobelprys vir vrede ontvang, het die Noorse dagblad Verdens Gang, berig. “VG het met ‘n aantal bronne gepraat wat bevestig het dat die meerderheid lede aanvanklik nie Obama wou benoem nie,” het die koerant gesê. Die komitee, byeen

Lees verder: Drie uit vyf aanvanklik teen Obama gekant

Diepsloot-geweld vlam op

Sowat 20 mense, insluitend ’n polisieman, is beseer toe betogers in Diepsloot skielik geweldadig geraak het. “’n Groep van sowat 100 mense het die strate versper en klippe gegooi,” het inspekteur Wanda Olivier, polisiewoordvoerder, gesê. Inwoners het reeds sedert 08:00 Donderdag buite die munisipale kantore in Diepsloot saamgekom en betoog. Sowat ‘n uur later het

Lees verder: Diepsloot-geweld vlam op

Swartes boos oor Vogue-foto’s

Die Franse tydskrif Vogue het onlangs weer ‘n herrie veroorsaak nadat hulle foto’s van die Nederlandse model Lara Stone gepubliseer het waarin die natuurlik blonde meisie se vel swart gemaak is. Nie lank gelede nie, het Vogue gespog met foto’s van rokende swanger vroue en modelle wat soen met bloed wat uit hulle monde loop,

Lees verder: Swartes boos oor Vogue-foto’s

Verligtes het ons in die gemors gedompel, nie AWB

Met verwysing na Gert van der Westhuizen van Beeld se geheue oor die verlede ontstaan die vraag of hy hoegenaamd bewus is van die hede? Het u nog kontak met die werklikheid? Want alles wat u daar skryf is slegter vandag as ooit in die geskiedenis van die land. In die tweede paragraaf onder u

Lees verder: Verligtes het ons in die gemors gedompel, nie AWB

Nuwe supergeleier ontdek

Daar is groot vooruitgang gemaak in die materiaalwetenskappe die afgelope 20 jaar en onlangs is aangekondig dat ‘n nuwe supergeleier ontdek is wat teen 254 kelvin (-19C) supergelei. Dit is vir die eerste keer om in ‘n gewone vrieskas die materiaal koud genoeg te hou. Hierdie deurbraak is nie gepatenteer nie met die hoop dat

Lees verder: Nuwe supergeleier ontdek

Rooi Oktober

Onder kommuniste, wêreldwyd, is Oktobermaand van groot belang en waarde. Dit is gedurende Oktober dat die Bolsjevistiese rewolusie, wat reeds in Februarie 1917 begin is, ‘n hoogtepunt bereik het met die finale omverwerping van die Russiese regering in Petrograd, ook genoem St. Petersburg. Die Februarie rewolusie het sy ontstaan gehad teen die agtergrond van ‘n

Lees verder: Rooi Oktober

Bennett terug tronk toe

‘n Zimbabwiese hof het Woensdag die ministeriële kandidaat Roy Bennett terug tronk toe gestuur tot sy verhoor volgende week begin. Bennett werk nou saam met adjunkminister Morgan Tsvangirai en is in hegtenis geneem vir ‘n beweerde komplot om president Robert Mugabe in 2006 te vermoor. Landdros Lucy Mungwari het aangekondig dat die verhoor op 19

Lees verder: Bennett terug tronk toe