Die onlangse moord op die swart plaaswerker, Frans Modisa, ‘n 52-jarige van Ventersdorp, is ‘n rede waarom plaasmoorde tot ‘n prioriteitsmisdaad verklaar moet word, sê Afriforum. Dié organisasie het pres. Zuma se stelling dat plaasmoorde nie rasgedrewe is nie, ondersteun. AfriForum het ‘n beroep op die staatspresident en die minister van polisie gedoen om plaasmoorde
Lees verder: Afriforum sê ras is geen motief in plaasaanvalle nie
