Musikant Sello Twala, wat eers deur die DA as ‘n “idioot” beskryf is vir sy liedjie “Vulindlela”, se einste liedjie word deesdae vir die DA ingespan. Die DA het sy lied “Vulindlela” tydens vanjaar se aanloop tot die plaaslike verkiesings gespeel by hulle saamtrekke. Twala is egter hoogs ontstoke aangesien dit sonder sy medewete geskied.
Lees verder: DA gebruik swart liedjie wat hulle eers ‘idioties’ genoem het
