Koppestamp van ideologie en nasionalisme

Uit die opskrif sou maklik afgelei kon word hierdie kommentaar handel oor Suid-Afrika. Dit is egter België wat aan die bod kom. België sukkel steeds om ‘n regering te vorm, lank nadat die Belge verkiesing gehou het. Die party wat die grootste vordering gemaak het, die N-VA, is ‘n Vlaamse party wat hom vir die

Lees verder: Koppestamp van ideologie en nasionalisme

Zuma gryp in by staking

Die Suid-Afrikaanse president Jacob Zuma het gesê ministers moet onmiddellik onderhandel oor ‘n openbaresektorstaking en verwag dat beide die regering en vakbonde moet toegee, het sy woordvoerder gister gesê. Tot dusver het die regering gesê dat hy kan nie bekostig om aan die eis vir salaristoenames van meer as dubbel die inflasiekoers toe te gee

Lees verder: Zuma gryp in by staking

Is die staking deel van ‘n rewolusie of eerder anargie?

Die Potchefstroomse akademikus, prof. André Duvenhage,  verwys gereeld na die ANC se program van ‘n nasionale demokratiese rewolusie. Hy meen ook dat denkraamwerk hieragter in werklikheid in stryd is met baie van die wese en voortbestaan van die grondwet. Die burgerregteorganisasie, Afriforum wat gereeld deur hofsake orde bring, is onder meer ook as vyand van

Lees verder: Is die staking deel van ‘n rewolusie of eerder anargie?

Godsdienstige lewe tydens die Groot Trek

Op enkele uitsonderinge na het die predikante van die NG Kerk die trek afgekeur omdat hulle bang was dat die trekkers sou verwilder, maar veral omdat die trek opstand teen die wettige owerheid was. So het die Sinode van 1837, waarvan die meerderheid Afrikaners was, in ‘n herderlike brief die deelname van soveel lidmate aan

Lees verder: Godsdienstige lewe tydens die Groot Trek

De Klerk poog om sy aansien te red

FW de Klerk se verraad teenoor die Afrikanervolk het absuluut geen einde nie , soos blyk uit vandeesweek se onderhoud met hom, Verraaier? Daai naam pla hom nie. Met die land op die punt van anargie en totale verval poog hy weereens om in te gryp en nogmaals die Afrikaner te probeer misbruik om die swart

Lees verder: De Klerk poog om sy aansien te red

Malema wil grond onteien

Grondeienaars wat bedrae tydens onteiening weier se grond behoort sonder betaling weggeneem te word, het die ANC-jeugliga se leier, Julius Malema, vandag gesê. “Gewillige verkoper, gewillige koper werk nie, Swart Ekonomiese Bemagtiging werk nie,” het Malema aan die Mail & Guardian gesê op ‘n vraag wat die ANCYL daarmee bedoel as hy sê dat leiers 

Lees verder: Malema wil grond onteien

Staking se gevolge in Diepsloot

Twee kinders drentel buite ‘n slaghuis in Diepsloot, ‘n swart woonbuurt noord van Johannesburg, in die hoop dat genoeg vreemdelinge vir hulle munte sal gee sodat hulle aandete kan koop – skyfies en brood. Percy en Precious is soos die meeste ander mense in die woonbuurt wat niks het om te doen nie. Hulle het

Lees verder: Staking se gevolge in Diepsloot

Meer godsdiensvryheid vir Turkse Christene se politieke impak

Amptelik is Turkye ‘n sekulêre staat, maar vele diskriminerende maatreëls teen Christene het dié beeld geknou. Turkye was eens die bakermat van die Christendom. Nie net was Bisantium, later Konstantinopel, lank die hoofstad van die Oos-Romeinse Ryk en bakermat van die Oos-Ortodokse en ander kerke nie, maar val Tarsus, die geboortestad van Paulus ook in

Lees verder: Meer godsdiensvryheid vir Turkse Christene se politieke impak

Lear-straler gekonfiskeer in R200m-korrupsiesaak

Agt mense het gister in die hof verskyn in twee provinsies na R200m se tenderbedrog met streng optrede deur die valke en die batebeslagleggingseenheid.  Die operasie het die beslaglegging van bates soos ‘n Lear-straler, ter waarde van ongeveer dieselfde bedrag ingesluit.  Die misdade wat verband hou met beweerde pogings om die Provinsiale Departement van Gesondheid

Lees verder: Lear-straler gekonfiskeer in R200m-korrupsiesaak

Siepsop vir Suid-Afrikaanse onderwys

“‘n Volk wat in sy onderwys belê, belê in sy toekoms.” Hierdie ou waarheid is deur die dekades deur die Afrikaner ter harte geneem. Selfs in tye van bitter nood is gesorg dat die meester en sy lat aan diens is. Van die onderwysers en onderwyseresse het bitter karige salarisse gekry en moes by goedgesinde

Lees verder: Siepsop vir Suid-Afrikaanse onderwys