Die DA gaan help om die EFF te befonds. Raadslede van die regerende party wat die burgemeester in Tlokwe ontsetel het, het City Press berig, is ook ondersteuners van Julius Malema se nuwe politieke groepering. Annette Combrink van die DA is intussen herkies as burgemeester na die afsetting van die ANC se Maphetle Maphetle. Haar
Gefladder in Beeld-hoenderhok na transformasie-toespraak
Hoofregter Mogoeng Mogoeng se toespraak by die jaarvergadering van die organisasie Advocates for Transformation (AFT) in Kaapstad, het gesorg vir ‘n gefladder in die Beeld-hoenderhok. Dit blyk dat die koerant skielik vir die eerste keer ontdek het dat die ANC anti-wit transformasie as beleidsrigting aanvaar het, nadat die hoofregter ‘n beroep op AFT en organisasies
Lees verder: Gefladder in Beeld-hoenderhok na transformasie-toespraak
Kurt Darren: Breinskandering, ribbes af, bloeding op die longe
Die sanger Kurt Darren se broer, Darren van Heerden, het aan Huisgenoot gesê die sanger verduur baie pyn nadat hy in ‘n motorongeluk betrokke was. Die ongeluk het enkele kilometer van sy huis in Pretoria gebeur. “Dit gaan goed met Kurt, maar hy het verskriklik pyn. Hy het vandag selfs meer pyn as gister,” het
Lees verder: Kurt Darren: Breinskandering, ribbes af, bloeding op die longe
Mandela by sy volle bewussyn, verjaarsdagboodskappe stroom in
Mense wat oudpres. Nelson Mandela in die Harthospitaal besoek het, sê hy is aan ‘n asemhalingstoestel gekoppel met ‘n pyp in sy keel, berig Eyewitness News. Volgens van sy besoekers is Mandela by sy volle bewussyn en reageer wanneer daar met hom gepraat word. Makaziwe Mandela het by die hospitaal in Pretoria opgedaag, waar haar
Lees verder: Mandela by sy volle bewussyn, verjaarsdagboodskappe stroom in
Verkiesingsdatum in Egipte aangekondig
Die tussentydse president van Egipte, Adly Mansour, het aangekondig dat parlementêre verkiesings vroeg aanstaande jaar gehou sal word. Mansour het ‘n dekreet uitgevaardig waarvolgens ‘n paneel, wat die grondwet moet wysig, binne 15 dae gevorm moet word. Die grondwetwysigings moet oor ‘n tydperk van vyf maande plaasvind. Die verkiesing word vir Februarie beplan, hoewel ‘n
Aardbewing by Badplaas rig nie veel skade aan nie
Die aardbewing van vier komma sewe op die Richterskaal wat gisteraand naby Badplaas in Mpumalanga voorgekom het, het angstigheid veroorsaak, maar geen beduidende skade aangerig nie. Die dagblad Beeld berig die aardbewing is tot so ver as Komatipoort en dele van Swaziland gevoel. Volgens die eienaar van die bekende Sudwala-grotte, Phillip Owen is die grotte
Lees verder: Aardbewing by Badplaas rig nie veel skade aan nie
Mandela is nie bewusteloos nie, medici weier om masjiene af te skakel
Oudpres. Nelson Mandela se medici het die gedagte om die lewensondersteuningsmasjiene af te skakel, verwerp. Hulle sou dit net oorweeg in die geval van massiewe orgaanversaking. Denis Goldberg, ‘n anti-apartheidsaktivis wat Mandela al langer as 50 jaar ken, het gesê die kwessie om die lewensondersteuningsmasjiene af te skakel is bespreek, maar uiteindelik verwerp. “Die dokters
Lees verder: Mandela is nie bewusteloos nie, medici weier om masjiene af te skakel
Makaziwe Mandela lieg glo in hof
Die Sunday Times berig dat David Smith – ‘n advokaat wat die oudpresident se Amerikaanse dogter, Makaziwe, en 15 ander verdedig – valslik aan waarnemende regter Lusindiso Pakade gesê dat die familie aangeraai is om die siek staatsman se lewensondersteuningsmasjiene af te skakel, aangesien hy in ‘n “permanente vegetatiewe toestand” was. Die koerant het sedertdien
Mandela-familie gee eksklusiewe begrafnisregte aan CNN
Die Mandela-familie twis nou nog verder, dié keer oor die uitsaairegte vir Nelson se begrafnis wat aan CNN verkoop is. Die SAUK is droëbek en gebelg daaroor. Mandla Mandela beskuldig die res van die familie daarvan dat hulle ook gelieg het oor Nelson Mandela se gesondheid terwyl hulle besig was om met die Amerikaanse uitsaaier
Lees verder: Mandela-familie gee eksklusiewe begrafnisregte aan CNN
Vertrapping van Afrikaans
Die afgelope week het die vertrapping van Afrikaans verdere momentum gekry toe Michael le Cordeur, die voorsitter van die Afrikaanse Taalraad (ATR), standpunt teen Standaardafrikaans ingeneem het. Hy gee Standaardafrikaans die skuld vir die swak leesprestasie van bruin skoliere. “Taal is kritiek [hy bedoel: van deurslaggewende belang] vir basiese opvoeding. Hulle word benadeel as hulle
