Die jongste aardbewingtragedie op die Vrystaatse Goudvelde is ‘n tragiese herinnering dat hierdie area gereeld deur aardbewings getref word, hoewel gelukkig meestal baie lig. Vir mense meer as ‘n kilometer onder die grond moet dit erg wees om so ‘n trilling te voel, en elke keer te wonder of dit nou die einde is. ‘n
Ons en hulle
‘n Erg verwarrende storm om ABSA se kop is besig om uit te kristalliseer, hoewel nog ruim by mekaar verbygepraat word. Aan die een kant staan Afriforum / Solidariteit, en aan die ander kant ABSA met ou struggle-vennote. Die kliënt, wat altyd reg behoort te wees, word skaars geken. Afriforum, wat môre tot ‘n nasionale
Nuwe vrese oor terreuraanvalle
Intelligensiepersoneel het ‘n sameswering om “Moembai-styl” terreuraanvalle op Brittanje, Frankryk en Duitsland uit te voer, uitgesnuffel. Gelyktydige aanvalle sou op Londen en ander groot stede in Frankryk en Duitsland uitgevoer word en die plan was reeds in ‘n gevorderde stadium het intelligensiebronne gesê. Militante uit Pakistan het die aanvalle beplan en word al vir ‘n
Son- of kernkrag?
Suid-Afrika kan teen 2012 sy eerste sonkrag lewer. Die Departement van Energie en die Amerikaanse Clinton Klimaatsinisiatief het Upington in die Noord-Kaap as ‘n potensiële tuiste vir ‘n sonpark geïdentifiseer. Die Departement sal op 28 Oktober ‘n beleggerskonferensie hou en sal beleggers nader om in te koop in die projek. Die Minister van Energie, Dipuo
Masels eis lewens van 70 kinders
‘n Uitbraak van masels het die afgelope twee weke die lewens van 70 kinders in Zimbabwe geëis, het owerhede gesê. Die slagoffers is glo meestal deel van gesinne wat aan apostoliese geloofsordes behoort wat inentings en alle ander vorme van Westerse medikasie verwerp. “Ons het verlede Dinsdag verslae ontvang kinders wat vermoedelik weens masels gesterf
Water binnekort ondrinkbaar
Teen 2015 sal sowat 80% van Suid-Afrika se varswater so erg besoedel wees dat dit glad nie gesuiwer sal kan word nie. Volgens die omgewings- en bewaringsvereeniging van Suid-Afrika sal geen suiweringsmeganisme die land se varswater weer drinkbaar kan maak vir mens of dier nie. “As ons nie ‘n nuwe waterbron binne twee jaar vind
Focus trek nuwe baadjie aan!
Ford Suid-Afrika het besluit om vir die Ford Focus-reeks ‘n nuwe baadjie aan te trek. Die veranderings is klein maar maak ‘n groot verskil aan die reeks. Behalwe dat van die modelle nou eintlik goedkoper is as verlede maand, is daar ook ‘n paar kosmetiese veranderings aan sekere modelle. Die Ambiente-model wat die intreemodel is,
‘n Goeie grondwet?
By die beoordeling van ‘n grondwet om te bepaal of dit goed of minder goed is, is daar ‘n rits maatstawwe wat ingespan moet word. Ten eerste moet gekyk word na die inhoud van die grondwet self. Voldoen dit aan die vereistes van ‘n goeie grondwet? Is dit versoenbaar met die volkereg? Waarborg dit ‘n
‘Wittes is lui’
“Wit spelers is lui. Hulle probeer nie so hard soos swart kinders nie,” sê Les Grobler, voormalige doelskieter vir Moroka Swallows. Grobler sê een van sy eie seuns is te lui om te oefen. Die ander een speel vir Platinum Stars. Volgens Grobler is daar niks wat wit spelers keer om vir sokker te speel
Zuma vra dat Zim-sanksies opgehef word
Pres. Zuma gaan Europese leiers Dinsdag in België versoek om sanksies teen Zimbabwe op te hef. Die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) moet verseker dat die ooreenkoms wat in 2008 tussen twee strydende partye in Zimbabwe gesluit is, toegepas word. Zuma tree as afgevaardigde op. Hy sal met José Manuel Barroso, president van die Europese Kommissie, en
