Ontkerkelijking dwingt de Protestantse Kerk in Nederland (PKN) tot flinke bezuinigingen. Bij het landelijk ‘dienstencentrum’ verdwijnen de komende vier jaar 50 van de 312 arbeidsplaatsen. Dat meldt het kerkverband in een maandag gepresenteerd beleidsplan. De bezuinigingen worden zo veel mogelijk uitgevoerd zonder gedwongen ontslagen. Ook de locatie van het dienstencentrum wordt kritisch onder de loep
Romney: Olifant in ‘n porseleinwinkel
As Mitt Romney president word, gaan die VSA se beeld in die buiteland erg skade ly. Romney het al meer in die paar kort weke gedoen as presidentskandidaat om vyande oorsee te maak, as wat George W. Bush nie in twee termyne kon vermag nie. Hy het Britte en Palestyne tydens ‘n somertoer in die
Boeremag was intelligensie-operasie
‘n Eertydse misdaadintelligensie-offisier het bevestig dat die Boeremag ‘n skepping van die polisie was, het Rapport berig. Die oud-polisieman het nie kommentaar gelewer oor of die Weermag ‘n rol gespeel het in die sameswering nie. Kapt. Deon Loots beweer hy was self die werwer en hanteerder van die polisie-agent JC Smit, wat die Boeremag geïnfiltreer
Rassekloof al groter oor Pretoria se naam
Die kwessie oor Pretoria se naamsverandering het weer die klem op rasverskille laat val. Die ANC-ondersteuners, almal swart, het dit dié naweek weer duidelik gemaak dat hulle absoluut geen saak met die Afrikaners se wettige aansprake op die naam het nie. Die Vryheidsfront Plus het reeds sy ernstigste moontlike beswaar teen die Tshwane Metroraad se
‘Mynbase het AMCU geskep’
Die sekretaris-generaal van die SAKP, Blade Nzimande , sê mynbase is verantwoordelik vir die totstandkoming van die mynwerkersvakbond, AMCU. Hy sê AMCU het net voor die Marikana-tragedie in Augustus eers kop uitgesteek. Nzimande het alle affiliasies van die vakbondfederasie, Cosatu, aangemoedig om die mynwerkersunie, die NUM te steun. Hy het by ‘n Rooi Oktober-saamtrek by
SA krisis is deur Dinokeng-scenario’s voorspel
Die frustrerende aspek van Suid-Afrika is dat die land voortstrompel op pad na ‘n voorspelde ramp. Soos ‘n slaapwandelaar onderweg na ‘n afgrond, gil en skree ‘n mens, maar die pasiënt word nie wakker nie. Vir liberale en linkses, is dit maklik om geregverdigde vrese oor die land se toekoms as “regse” of konserwatiewe vooroordele
Brittanje sal moet hoes vir koloniale marteling
Brittanje se Foreign Office het gesê hulle sal teen ‘n Hoërhof-uitspraak appelleer Vrydag, nadat drie bejaarde Keniane wat onder Britse bewind gemartel is in die 1950’s hul eis vir skadevergoeding van Londen gewen het. “Die uitspraak het potensieel beduidende en verreikende regsimplikasies,” het hulle gesê in ‘n verklaring. “Die normale tydlimiet vir die totstandkoming van
Lees verder: Brittanje sal moet hoes vir koloniale marteling
‘De Johannesburgziekte’
Nadat hij door vijf zwarte mannen in een park in Johannesburg is overvallen, worstelt journalist Fred de Vries met slapeloze nachten en heftige hartkloppingen. Volgens zijn huisarts lijdt hij aan de ‘Johannesburgziekte’. „De angst voor de lugubere zwarte man die zijn deel komt opeisen zit hier diep verankerd in het onderbewuste. Hij is als een
Broeder pleit vir Solidariteit-party
Prof. H. Christo Viljoen, het in ‘n brief aan die Volksblad geskryf dat Dianne Kohler Barnard, DA-polisiewoordvoerder, is ‘n growwe belediging teen Afrikaners geuiter het. Nadat die DA-LP versoek is om ‘n paar sinne van haar parlementêre toespraak in Afrikaans te herhaal ter wille van Afrikaanse radio-luisteraars, het Kohler Barnard gesê: “Oor my dooie liggaam.
Word Tutu vergoed vir sy uitlatings oor Blair?
Is die “beginselvaste” stryder teen apartheid, emeritus aartsbiskop Desmond Tutu betaal vir sy onlangse uitlatings teen Tony Blair se onwettige besluit om Irak binne te val? Die Mo Ibrahim-stigting gaan ‘n eerbewys en R8,5 miljoen aan Tutu gee uit erkenning vir sy “lewenslange toewyding daaraan om die owerhede die waarheid te vertel”. Die enorme bedrag
