Rugby: Die Bismarck du Plessis-era begin

Hy het nie bloot op die toneel verskyn nie, hy het opgestorm gekom, ’n jong bul met die oormerke van grootsheid in hom, sterk, plofkragtig, verwoestend in kontak, onverskrokke en veglustig. Hy was egter bestem om die eerste strek van sy loopbaan in die korterwordende skaduwee van ’n  besielende leier in dieselfde posisie te speel,

Lees verder: Rugby: Die Bismarck du Plessis-era begin

Oostenrykse maatskappy rook SA-padgebruikers

‘n Oostenrykse maatskappy wat die kontrak gekry het om Gauteng se e-tolpadstelsel op te rig het in ‘n enkele jaar R1,2 miljard verdien uit sy betrokkenheid in Suid-Afrika, het The Star Dinsdag berig. Volgens die jaarverslag van Kapsch Traffic-Com, wat in Maart verlede jaar gepubliseer is, het die maatskappy R1,2 miljard in Suid-Afrika ingeoes met

Lees verder: Oostenrykse maatskappy rook SA-padgebruikers

Zim se oes misluk… weer

Zimbabwe staar hierdie jaar ‘n yslike graantekort in die gesig nadat ‘n derde van die huidige mielie-oes afgeskryf is as gevolg van ‘n langdurige droogte, het die staatsbeheerde media berig. Die Suider-Afrikaanse land, voorheen ‘n plaaslike kosvoorsiener, sukkel om sy mense te voed sedert 2000 toe president Robert Mugabe begin het met die beslaglegging op

Lees verder: Zim se oes misluk… weer

Proteas: Tyd vir Kolwers om Kant te Bring

Die Proteas se boulaanval is goed op dreef, baie dankie, en wag nou net vir die kolwers om by hulle aan te sluit om die span die beste in die wêreld te maak. Die individuele en kollektiewe prestasies van veral die eerste ses kolwers op die lys inaggenome, kan dit so gou as die volgende

Lees verder: Proteas: Tyd vir Kolwers om Kant te Bring

Sarkozy, EU se kanse verbeter

Frankryk, wat die grootste Joodse bevolking van ‘n halfmiljoen in Wes-Europa huisves, is geruk deur die moorde by ‘n Joodse skool in Toulouse. Toulouse, die “pienk stad” vanweë sy rooskleurige baksteengeboue, huisves ook die grootste studentebevolking in Frankryk buite Parys. Dis ‘n kosmopolitiese stad in die suide van die land wat ‘n groot Mosleminstroming beleef

Lees verder: Sarkozy, EU se kanse verbeter

Libië vra aandele van Zambië terug

Libië se beleggingsowerheid dagvaar die Zambiese regering, omdat dié beslag gelê het op ‘n beherende aandeel in ‘n selfoonnetwerk. ‘n Libiese telekommunikasie-maatskappy, wat 75 persent van die Zamtel-netwerk besit, sê president Michael Sata se onteiening van dié aandele is onwettig en ongrondwetlik. Die beleggingsowerheid het hofstukke by die Zambiese Hooggeregshof ingedien. Hy eis meer as

Lees verder: Libië vra aandele van Zambië terug

Bruin en swart raak slaags in Grabouw

Die polisie sal voortgaan om Grabouw te monitor ná rassebetogings oor onderwys uitgebreek het vroeër in die dag, het die Wes-Kaapse polisie gesê. Swart en bruin inwoners het mekaar gepak in ‘n rassestryd oor skole. Die swart inwoners kla hulle skool is oorvol en het gedreig om die bruin skool af te brand. Bruin inwoners

Lees verder: Bruin en swart raak slaags in Grabouw

Oproer teen myne, buitelanders, raadslede

Betogers het ‘n minibus aan die brand gesteek wat behoort aan ‘n ​​private maatskappy in Phola naby Ogies in Mpumalanga Dinsdag, het die polisie gesê. Polisie het motoriste op die N12 in die gebied gewaarsku om op hulle hoede te wees. Lt-kol Leonard Hlathi het gesê die betogers het die strate ingevaar en die situasie

Lees verder: Oproer teen myne, buitelanders, raadslede