Suid-Afrika en Angola het Donderdag 'n aantal handelsooreenkomste geteken wat 'n oliesamewerkingspakt tussen die Suid-Afrikaanse PetroSA en Angolese Sonangol insluit, het president Jose Eduardo dos Santos gesê. "Energie is een van die belangrikste aspekte vir vrede en stabiliteit," het Dos Santos aan joernaliste gesê. Bestuurders van albei maatskappye gaan saamwerk op die gebied van eksplorasie,
Reitz: Mengsel van humor en afgryse
Ja, ek hou ook die Reitz-spulletjie dop met so 'n mengsel van humor en afgryse. Veral snaaks om te sien hoe hulle desperaat rondskarrel om tog net een of ander iets te vind waarmee hulle die vier formeel kan aankla. Wel, as die ouens 'n selfs marginaalordentlike regsverteenwoordiger het, gaan daardie klagtes sink soos 'n
Daar was nooit ‘n saak teen Reitz-vier nie
Igmar Rautenbach is in die kol. Dit was vir enigeen wat behoorlik na die beskikbare feite gekyk het van dag een af duidelik dat daar nie 'n saak teen die vier manne is nie. Dit was nie alleen duidelik dat dit 'n groot gekskeerdery was met die integrasieproses op UV nie, maar wat veral duidelik
Reitz-kwessie ‘n klug
Dis nou selfs vir 'n leek duidelik wat met die Reitz-kwessie gebeur. 'n Niksseggende gebeurtenis word doelbewus gebruik (deur dit uit verband te ruk, enorme media blootstelling te gee, en baie oneerlik daaroor te berig, deur pseudo-joernaliste, eintlik naakste propagandiste). Dit word dan as argument en voorbeeld voorgehou om een of ander politieke doel te
Caster-aantygings ‘stink van rassisme’
Suid-Afrikaanse unies en politieke organisasies het die IAAF gekritiseer oor die herrie wat rondom Caster Semenya losgebars het. “Hierdie aantygings stink van die rassisme. Dit skep ‘n wanindruk van hoe ‘n vrou veronderstel is om te lyk,” het die Jong Kommuniste-liga (YCL) in ‘n verklaring gesê. “Wat van Venus en Serena Williams? Hulle het nooit
Kernwapens vir Osama?
Daar word beweer dat die "Arctic Sea" – die Russiese skip wat blykbaar gekaap is en vir twee weke vermis is – 'n kernwapen aan boord gehad het wat vir Osama bin Laden bestem was. Volgens Joseph Farah se G2 Bulletin word dié bewerings tans deur die Britse inligtingsdiens, MI6, ondersoek.
Daar word beweer dat die "Arctic Sea" – die Russiese skip wat blykbaar gekaap is en vir twee weke vermis is – 'n kernwapen aan boord gehad het wat vir Osama bin Laden bestem was. Volgens Joseph Farah se G2 Bulletin word dié bewerings tans deur die Britse inligtingsdiens, MI6, ondersoek.
‘n Getransformeerde Kovsies
Jonathan Jansen belowe dat Kovsies oor 5 jaar so getransformeer sal wees, dat dit onherkenbaar sal wees… Ek is of was nie 'n Kovsie nie, maar kan ek probeer om die kampus na 5 jaar se Jansen-bewind skilder? Eerstens, nie 'n wit gesig êrens te sien nie. Meeste ruite flenters, voetpaaie oor eens mooi grasperke,
Dankie Praag!
Ek wil net vir die span agter die webtuiste van praag gelukwens met 'n kwaliteit konserwatiewe Afrikaanse nuusblad wat goeie artikels bevat asook goed op hoogte is van internasionale sake, tegnologie en plaaslike kuns. Ja, dis lekker om te sien dat daar mense is wat sterk voel oor Afrikaans en dit darem op 'n
Brandstof gaan weer op
free online casinoДанильченко
Hitler-waterverwe opgeveil
Drie waterverfwerke deur Adolf Hitler word in September in Nuremberg in die suide van Duitsland opgeveil. Die werke beeld tonele waar Nazi-oorlogmisdade jare later sou plaasvind, uit, berig ‘n plaaslike koerant. Die stukke, wat onderskeidelik in 1910 en 1911 geverf is, is getiteld, “Zerschossene Muehle” (’n Beskadigde watermeule),”Weissenkirchen in der Wachau”, (‘n Oostentykse
