Minister van onderwys, Naledi Pandor en die ANK-jeugliga leier, Julius Malema, sal na verwagting Dinsdagmiddag vergader om probleme by tersiêre instellings te bespreek, het die liga gesê. Die vergadering sal gaan oor die Tswane-universiteit van Tegnologie (TUT) se staking en probleme by ander tersiêre instellings, het die ligawoordvoerder Floyd Shivambu Dinsdag in 'n verklaring gesê.
Kernduikbote bots
Twee kernduikbote, een Frans en een Brits, het vroeër die maand in die mid-Atlantiese oseaan gebots, het berigte in die Franse en Britse media gesê. Bronne in die twee ministeries van verdediging word aangehaal. Beide duikbote is redelik ernstig beskadig, maar het na hulle tuishawens teruggekeer na die botsing op 3 Februarie, word berig. Die
SAL-personeel weer vasgetrek op Heathrow
Vyftien SAL-bemanningslede is Maandag gearresteer by Londen se Heathrowlughawe weens die besit van onwettige goedere, het die lugdiens gesê. Woordvoerder Robyn Chalmers het gesê die bemanning van vlug SA234 van Johannesburg na Londen is deur owerhede aangehou nadat onwettige goed in die bemanningsbus by die lughawe gevind is. "Dit volg op verlede maand se insident
Nog twee sterf aan cholera
'n 49-Jarige vrou en 13-jarige seun is dood van cholera in Louis Trichard, het die Limpopose departement van gesondheid Maandag gesê. Woordvoerder Phuti Seloba het gesê die vrou het verlede Woensdag gesterf en die seun Donderdag. Die dood van die twee mense bring die dodetal op 23 te staan in die provinsie. Oor die naweek
VSA wil kwik vasvat
Die Obama-administrasie het jare se Amerikaanse beleid omgekeer deur te vra vir 'n ooreenkoms om kwikbesoedeling, wat volgens hulle die wêreld se grootste chemiese probleem is, te verminder. Sowat 6,000 ton kwik word in die omgewing vrygestel elke jaar, waarvan omtrent 'n derde deur kragstasies en steenkoolvure veroorsaak word. Baie kwik land in die oseane,
Niehaus skuld Rhema nie geld, s? kerk
Die ANK-woordvoerder Carl Niehaus skuld Rhema geen geld nie, het die kerk Maandag gesê. Woordvoerder Vusi Mona het 'n verklaring uitgereik nadat die Star beweer het dat Niehaus die kerk R700 000 skuld. "Mnr. Niehaus het eenkeer die kerk geld geskuld vir eiendom waarvoor die kerk borg gestaan het toe hy vir die kerk gewerk
Afrikaners is nie hulpeloos nie
Tertia van Reenen, in haar brief: Tutu is geen Christen (17 Feb 2008), maak die gevaarlike stelling dat die Afrikaner "tans so hulpeloos soos 'n pasgebore baba sy lot afwag". Dit mag dalk waar wees dat ons tans oor geen politieke en militere mag beskik nie. Maar ons mag wat tans nog in ons beursies
Telkom gee nie om vir kli?nte nie
Welkom by Telkom, waar ons niks meer kan regmaak nie.
Welkom by Telkom, waar ons niks meer kan regmaak nie.
Senior IVP-lid doodgeskiet
'n Senior IVP-lid is in Empangeni aan KwaZulu-Natal se noordkus doodgeskiet in wat geglo word 'n polities gemotiveerde misdaad is, het die party Maandag gesê. Die Inkhata-vryheidsparty se provinsiale sekretaris, Bonginkosi Buthelezi, het gesê Sabeloa Zondi en 'n passasier het in sy motor gereis toe mense van die kant van die pad af op hom
Ryk sakeman kom tot Niehaus se redding
Sakeman Vivian, oftewel Vathasallum, Reddy het tot die redding van Carl Niehaus gekom. Niehaus, wat intussen in die engelstalige pers tot "No house" herdoop is, se uitspattige en korrupte lewensstyl wat tot sy geldelike probleme gelei het, is tans in die nuus. Niehaus skuld ongeveer R1 miljoen aan Rhemakerk, Eric Corbishley en die Brett Kebble-boedel.
