As alle opposisiekiesers gaan stem en groot getalle ANC-kiesers wegbly van die stembus, kan sekere metrorade en enkele plaaslike rade deur koalisies van opposisiepartye regeer word. Onrealistiese voorspellings deur politieke partye mag kort termyn voordeel inhou, maar maak dat opposisiekiesers wat na die uitslae teleurgestel is, anti-politiek en apaties in die toekoms word. Van die
‘Nasionalisering is nie ANC-beleid’
President Jacob Zuma het die versekering gegee dat die ANC nie die landelike armes in die steek sal laat nie, het die SABC Woensdag berig. Zuma het volgens die SABC ook vroeër beklemtoon dat nasionalisering nié ‘n ANC-beleid is nie. Hy het gereageer op die besorgdhede van sakemense, veral boere, oor die ANC-Jeugligaleier, Julius Malema,
DA se voortvarendheid boemerang
Die broosheid van die samewerking tussen die DA en die OD was vandag duidelik deurdat die Kaapstad-metroraad nie die begroting vir 2011/12 kon goedkeur nie. Die begroting is nie goedgekeur nie omdat alle aanduidings daar was dat ontevrede OD-raadslede daarteen sou stem. Wat die gebeure meer sensitief maak is die feit dat die DA tans
Nuwe grondeise gaan landbou verwoes
Die minister van grondsake en grondherverspreiding Mkwinti gaan blykbaar die regering vra om swartes wat hulle grond voor 1913 verloor het se eise toe te laat. Beeld het vanmôre ‘n berig daaroor: Staat wil grondeise heropen. Die wet van 1913 het die reg van swartes om grond te besit in Suid-Afrika beperk – ‘n wet wat na
Tweepartystelsel se slaggate
In die aanloop tot volgende week se munisipale verkiesing is die gedagte aan ‘n tweepartybedeling ‘n paar keer genoem – ook in kringe wat van beter behoort te weet. Die versugting aan ‘n tweepartybedeling is in hooftrekke gebore uit ‘n versugting om op die gouste wyse die ANC se beergreep op die Suid-Afrikaanse politiek te
Maak Lohathla-verslag bekend!
Die minister van Verdediging en Militêre Veterane, me. Lindiwe Sisulu, het bevestig die verslag na die dood van nege soldate in die skietongeluk in Lohatlha in 2007 is voltooi. Sy het ook gesê dat sedert 2005 is 21 lede van die weermag gedood in opleiding (7) en oefeninge (14). Sy het geantwoord op ‘n vraag
Meld klagtes direk by munisipaliteit aan
Die Vryheidsfront Plus het vandag ‘n diens saam met Mobilitate (www.mobilitate.co.za) geloods waar inwoners munisipale probleme direk by munisipaliteite kan inhandig. Hierdie diens sal beskikbaar wees op die webwerf www.mymunisipaliteit.org.za en is bykomend tot die bestaande diens waar swak dienslewering by die Verbruikerskommissie aangemeld kan word. Hierdie diens is tekenend van die mag wat tegnologie
Reuse ANC-partytjie sal veldtog afsluit
Die ANC-veldtog vir die plaaslike verkiesings op 18 Mei sal ‘n hoogtepunt bereik met “die moeder van alle partytjies” met die Siyanqoba-saamtrek by die FNB-stadion in Johannesburg op 15 Mei, het die party Dinsdag gesê. Met slegs agt dae oor voor die verkiesing het die ANC die finale fase van hul veldtog betree, met die
Kaalnuus bly
Die uitsaaiklagtekommissie van Suid-Afrika (BCCSA) het Dinsdag gesê dat die kaalbas-nuusprogram wat Vrydagaande op e.tv uitgesaai word, nie uitsaaistandaarde oortree nie. “Dit is binne die gegewe gleuf vir volwasse kyktyd en gee vooraf ‘n waarskuwing sowel as ‘n ouderdomsbeperking van 18 betreffende naaktheid wat regdeur die program vertoon word,” het Shouneez Martin, woordvoerder van die
ANC, DA gelyk in Kaapstad
Die ANC en die DA is gelyk in die stryd om Kaapstad in die opkomende munisipale verkiesings te wen, het die DA se burgemeesterskandidaat, Patricia de Lille, Dinsdag gesê. Sy het studente aan die Universiteit van Kaapstad toegespreek en gesê dit is belangrik vir elke ondersteuner van die DA om te stem en só te
