Mulder, Pieter Die VF Plus het in 'n verklaring die uitspraak van die Pretoriase Hooggeregshof verwelkom dat artikel 33 van die kieswet ongrondwetlik is. Artikel 33 van die kieswet (Wet 73 van 1998 artikel 33) bepaal dat daar onderskei word tussen Suid-Afrikaners in die buiteland en dat sommige mag stem en ander nie. Al die
Treurige syfers beklemtoon globale ekonomiese krisis
Japan se Nissan Motors het Maandag die verlies van 20 000 poste aangekondig, asook die feit dat hulle 'n massiewe netto verlies vir die jaar ly. Dit het die slegte nuus vererger in die wêreld se tweede grootste ekonomie waar die uitvoere hard deur 'n erge afname getref is. Die lopende rekening se surplus het
Lees verder: Treurige syfers beklemtoon globale ekonomiese krisis
Kapers laat man kaal agter
Kapers het 'n motoris kaal uitgetrek en hom langs die pad in Rietgat gelaat, het polisie gesê. Inspekteur Sello Mangena het gesê die motoris is deur drie kapers aangeval toe hy stilgehou het by 'n stopstraat op die Winterveldpad omstreek 3 uur die oggend. Hulle het hom met vuurwapens gedreig en in sy motor geklim,
KVP s? niks oor Mlambo-Ngucka-gerug
Die KVP het nie verder uitgebrei oor gerugte dat voormalige adjunkpresident Phumzile Mlambo-Ngcuka op die punt was om by die wegbreekparty aan te sluit nie. Woordvoerder Phillip Dexter het Maandag net gesê: "Ons verwelkom enige iemand wat wil aansluit." Sondag het 'n ander KVP-woordvoerder gesê dat onderhandelinge vir haar om aan te sluit "langer neem
Brandstigters steek Oos-Kaapse skool aan die brand
Brandstigters het 'n Oos-Kaapse skool aan die brand gesteek en drie klaskamers en 'n laboratorium vernietig, het die polisie Maandag gesê. Superintendent Tembinkosi Kinana het gesê die brand by die skool in King Williams Town is Sondagmiddag omstreek 4 uur begin. Brandondersoekbeamptes van Port Elizabeth was Maandag op die toneel, het hy gesê. Hy
Lees verder: Brandstigters steek Oos-Kaapse skool aan die brand
VSA gebruik Britse wapenfabriek vir kernnavorsing
Die Amerikaanse weermag het Brittanje se kernwapenfabriek gebruik om navorsing te doen op sy eie kernplofkopprogram, volgens die Britse Guardian. Amerikaanse verdedigingsbeamptes het gesê dat baie waardevolle navorsing gedoen is op plofkoppe by die KernwapenInstituut by Aldermaston in Berkshire as deel van 'n volgehoue, geheime ooreenkoms tussen die Britse en Amerikaanse regerings. Die ministerie van
Lees verder: VSA gebruik Britse wapenfabriek vir kernnavorsing
Mugabe en Tsvangirai kom goed oor die weg
Dit kom voor asof Robert Mugabe en Morgan Tsvangirai "goed oor die weg kom" noudat die tyd aangebreek het dat hulle regering van nasionale eenheid op die been kom, het Suid-Afrika se president Kgalema Motlanthe Sondag aan media gesê. "Dit lyk of hulle redelik goed oor die weg kom," het Motlanthe gesê van die twee
Johannesburgse metropolisie hou aan met onwettige staking
Johannesburgse metropolisiebeamptes het belowe om Maandag voort te gaan met hulle staking, ten spyte daarvan dat die arbeidshof die staking onwettig verklaar het. "Sover dit ons betref is die staking nog nie verby nie," het Samwu-woordvoerder Dumisani Langa gesê. Hy het gesê die metropolisie sal by Beyers Naudeplein in sentraal-Johannesburg vergader om hulle eise bekend
Lees verder: Johannesburgse metropolisie hou aan met onwettige staking
Spraakvryheid in Brittanje
Britte stem oor die algemeen saam dat rassisme sleg is en dat dit verkeerd is om rassistiese opmerkings te maak. Maar daar is geen nasionale konsensus oor presies wat dit beteken nie. Neem die verwysings na "gollliwogs" of "Paki's". Beide terme is onlangs in Brittanje gebruik deur beroemde mense in berugte insidente. Maar hoewel die
Zimbabwe mag dalk die rand aanneem ? Motlanthe
Suid-Afrika se president, Kgalema Motlanthe, het Sondag gesê dat Zimbabwe, wat gekortwiek word deur rekordinflasie dalk die Suid-Afrikaanse rand as standaardgeldeenheid kan aanvaar. "Ons moet hulle help sodat die koalisieregering kan werk," het Motlanthe gesê in 'n onderhoud met die SAUK, met verwysing na die magsdelingsooreenkoms tussen president Robert Mugabe en die aangewese eerste minister
