Amerikaner in plaasaanval gewond

‘n Amerikaanse plaasbestuurder in die Ladybrand-distrik, is Maandagaand met kapmesse aangeval.  Die Volksblad berig dat hy na Bloemfontein gejaag moes word nadat hy vroegaand op die plaas Geluk deur drie swartes aangeval is. Hy is tans in ‘n stabiele toestand in die Mediclinic. Allen Rodgers (61) het meervoudige kapwonde aan sy kop, en sy hande

Lees verder: Amerikaner in plaasaanval gewond

Kla die kommandeur aan!

“Die duikboot, SAS Queen Modjadji, se botsing met die seebodem getuig van nalatigheid en swak opleiding. Om nou te beweer dat ondersoek ingestel moet word na veiligheidsmaatreëls is om die publiek te mislei asof dit die probleem is. Die werklikheid is dat daar bestaande veiligheidsmaatreëls is en dat die duikboot genoegsame instrumentasie het wat waarsku

Lees verder: Kla die kommandeur aan!

MTN, Iran deur Republikeine uitgebuit

Republikeine het verlede week die nuus dat David Plouffe, ‘n senior raadgewer in die Withuis, geld van MTN aanvaar het vir twee toesprake in 2010 in Nigerië, uitgebuit as sou dit ter ondersteuning van Iran wees. Die Republikeine, by monde van hul woordvoerder Kirsten Kukowski, het glo “ernstige vrae” oor die aangeleentheid. MTN se mededinger

Lees verder: MTN, Iran deur Republikeine uitgebuit

Geweld by myn eis nog lewens

Twee polisiemanne wat gestuur is om ‘n gewelddadige protes te stabiliseer by Suid-Afrika se derde grootste platinummyn, is gister dood. Dit bring die dodetal in die stryd tussen twee vakbonde by Lonmin se platinum-myn by Marikana in die Noordwes tot nege. RSG berig vyf mynwerkers, twee polisielede en twee veiligheidswagte is reeds in die geweld

Lees verder: Geweld by myn eis nog lewens

Boer wat verkeersbeamptes slaan, vas

‘n Boer is in hegtenis geneem nadat hy glo drie verkeersbeamptes in Ventersdorp geslaan het, het die departement van openbare veiligheid in die Noordwes gesê. ‘n Woordvoerder, Lesolang Simon Mmope, het in ‘n verklaring gesê ‘n 52-jarige man het glo drie vroulike beamptes by ‘n padversperring op die R30 tussen Ventersdorp en Derby aangerand. Die

Lees verder: Boer wat verkeersbeamptes slaan, vas

Plaasaaval eis boer, vrou kritiek

‘n Bejaarde boer, Owen Charles,  is vermoor en sy vrou in ‘n kritieke toestand ná ‘n plaasaanval, het Algoa FM Maandag berig. Ao. Pierre Harmse sê die 70-jarige Charles van Jansenville is op die toneel dood en sy ernstig beseerde vrou is na ‘n hospitaal in Port Elizabeth geneem. Die aanval het Sondagaand tussen 19:00

Lees verder: Plaasaaval eis boer, vrou kritiek

Veldbrande in Vrystaat

Die geweldige omvang van die veldbrande in die Vrystaat die afgelope naweek kan as niks anders as ‘n ramp beskryf word nie het Abrie Oosthuizen, LPW en Vrystaatse Leier van die Vryheidsfront Plus vandag gesê. Na raming is ongeveer 200 000 ha weiveld in veldbrande in die Vrystaat verwoes. Honderde stuks vee, duisende hoenders en

Lees verder: Veldbrande in Vrystaat

Burgeroorlog in die VSA 2016?

‘n Hoofberig in die Washington Times verlede week het bespiegel oor die heersende gesprek in professionele militêre kringe in die VSA en ‘n liberale nagmerrie: Rebellie. Onder die opskrif The Civil War of 2016, lui die scenario, sal Tea Party-ekstremiste beheer van ‘n dorp in Suid-Carolina oorneem en die leër sal uiteindelik gestuur word om

Lees verder: Burgeroorlog in die VSA 2016?

Derde SA-duikboot in ongeluk

Suid-Afrika se vloot se aanvalsduikbote, wat ‘n geraamde R8 miljard in die berugte wapentransaksie gekos het, is almal in die droogdok na die enigste operasionele vaartuig in die seebodem vasgevaar het. Die SAS Queen Modjadji, vernoem na Suid-Afrika se reënkoningin in Limpopo, het die oseaanbodem getref gedurende opleidingsoefeninge verlede week tussen Port Elizabeth en Durban.

Lees verder: Derde SA-duikboot in ongeluk