Beeld berig dat die departement van basiese onderwys ernstig is oor gereelde skoolbywoning. 'n Konsepwet rakende skoolbywoning is verlede week in die Staatskoerant gepubliseer. Die beleid is daarop gemik om die verantwoordelikhede van leerders, ouers, skole, beheerliggame, hoofde, klasonderwysers en provinsiale onderwysdepartemente beter te omskryf. Van ouers sal verwag om, ongeag kinders se ouderdomme, gewoontes
Is huidige onluste die voorspel tot revolusie?
Iets merkwaardigs is op die oomblik besig om in Suid-Afrika te gebeur. Vir die eerste keer in dekades vind skynbaar spontane onluste onder die swart bevolking in hul woonbuurtes plaas. Ons moet onthou dat vorige onrusepisodes, in die sewentiger- en tagtigerjare onder die vorige bewind, met honderde miljoene dollar vanuit die buiteland aangestook is.

Stig eie Afrikanerbedrywe, sonder SEB
Daar heers tans 'n lewendige debat op Praag se webtuiste oor die toekoms van 'n Afrikanerleefwyse en -kultuur in die huidige opset in Suid-Afrika. Ek maak graag 'n paar opmerkings in dié verband.
Daar heers tans 'n lewendige debat op Praag se webtuiste oor die toekoms van 'n Afrikanerleefwyse en -kultuur in die huidige opset in Suid-Afrika. Ek maak graag 'n paar opmerkings in dié verband.
Openbare geweld dreig aan Oosrand
Polisie het Dinsdag rubberkoeëls gevuur om 200 hostelbewoners in Thokoza op die Oosrand wat oor dienslewering betoog het. uitmekaar te jaag. Die inwoners het by nog voor die son opgekom het teen 4:30vm in Khumalostraat byeengekom, volgens Kaptein Mega Ndobe van die SAPD. Die groep is ontstoke oor die toestand van die hostel en dienslewering
Pik Botha gee dwarsklap na die regses
Op Carte Blanche, M-Net se aktualiteitsprogram, het Pik Botha 'n klap na regses probeer uitdeel. Die program het oor die maanlanding 40 jaar terug gehandel. Daarin verkwalik hy Albert Hertzog dat SA nie al in die sestigerjare televisie gekry het om na die maanlanding te kyk nie.

VSA se geld vir ruimtereis is op
uk casinoалександр лобановский харьков класс
Suid-Afrika word net nog ‘n agterlike Afrikastaat
Die onderliggende probleme waaraan die NP nie aandag gegee het nie, was voor die hand liggend. Die ANC bied ook geen oplossings nie.
Die onderliggende probleme waaraan die NP nie aandag gegee het nie, was voor die hand liggend. Die ANC bied ook geen oplossings nie.
Lees verder: Suid-Afrika word net nog ‘n agterlike Afrikastaat
Ruimtemanne moet knyp
Die Internasionale Ruimtestasie, IRS, se toilet het gebreek – en dít terwyl daar tans ’n rekordgetal van 13 ruimtevaarders aan boord is. Hulle word nou genoodsaak om almal die “spaartoilet” aan die Russiese kant van die IRS of die ruimtetoilet op Nasa se Endeavour-pendeltuig te gebruik. Die pendeltuig is tans aan die stasie geanker. “Plak
Tekstiel kry nog ‘n knou
Die bykans 1 400 afleggings by die tekstielvervaardiger Frame kon nie deur die departement van handel en nywerheid gekeer word nie. Die departement het in ’n persverklaring sy spyt uitgespreek daaroor. Dr. Rob Davies, minister van handel en nywerheid, sowel as Ebrahim Patel, minister van ekonomiese ontwikkeling, het albei probeer om die maatskappy te red
Taakspan moet etniese suiwering ondersoek
Cosatu se Solly Phetoe wil ’n taakspan saamstel om beweerde “vergrype” op plase in die Noordwes Provinsie te ondersoek. Die president van TLU SA, Ben Marais, sê in reaksie hierop dat Phetoe tot dusver met geen konkrete beskuldigings na vore kon kom nie, en dat hierdie taakspan aangestel is op grond van gerugte wat eintlik as