SA sal Eskom-verhogings moet aanvaar, sê Solidariteit

Suid-Afrikaners het geen ander keuse as om Eskom se vyfjaar-tariefverhoging te aanvaar nie, het die vakbond Solidariteit Dinsdag gesê. Paul Joubert, ‘n navorser, het gesê die monopolistiese struktuur van die elektrisiteitsmark maak dit amper onmoontlik om te bepaal of die pryse waarop Eskom se energiereguleerder ooreengekom het, geskik sal wees. Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika

Lees verder: SA sal Eskom-verhogings moet aanvaar, sê Solidariteit

ANC verwelkom minimum loon

Die ANC het die nuwe minimum loonaankondiging vir plaaswerkers Dinsdag verwelkom. “Hierdie nuwe aanbod sal baie help om te verseker dat armoede in die plaasgemeenskap uitgeroei word en dat sosio-ekonomiese toestande verbeter,” het Jackson Mthembu, woordvoerder vir die ANC, gesê. Mildred Oliphant, die minister van arbeid, het Maandag aangekondig dat die nuwe minimum loon vir

Lees verder: ANC verwelkom minimum loon

Plaas loonbeslissing op ys, vra TLU

Tydens TLU SA se dagbestuur is daar indringend besin oor die gevolge van die pas aangekondigde minimum lone deur die Minister van Arbeid. TLU SA is van mening dat landbou hierdie lone nie kan bekostig nie, en dat die Minister moontlik bepaalde perke oorskry het met haar beslissing. Daar was ‘n reeds ooreengekome sektorale vasstelling

Lees verder: Plaas loonbeslissing op ys, vra TLU

Geen sekuriteit by SA se grootste Vlootbasis nie

Die algehele gebrek aan sekuriteit by die Vlootbasis in Simonstad, het ‘n nuuskierige stapper en sy kamera tot teenaan die duikbote gelei waar hy aan een geraak het en lustig foto’s geneem het van die hele opset. Die man wat nie sy naam genoem wou hê nie, sê hy het verby die verlate ingang gestap,

Lees verder: Geen sekuriteit by SA se grootste Vlootbasis nie

Skildery uit asblik haal R55 700

‘n Skilder van die Bluff in Durban deur die gevierde Kaapse kunstenares Ruth Prowse is gisteraand vir R55 700 deur Strauss en kie tydens ‘n veiling verkoop, nadat die skildery vroeër in ‘n asblik in ‘n Karoodorp gevind is. Die skildery was deel van 102 items wat miljoene rand verdien het. Van die hoogtepunte tydens

Lees verder: Skildery uit asblik haal R55 700

Kos vir vet Suid-Afrikaners duurder na minimumloonaankondiging

Die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid (BFAP) het bevind dat R105 die naaste aanbod is wat minimumlone betref, om werksverliese in die landbousektor te vermy. Arbeiders het voorheen R150 geëis. Agri SA het egter gewaarsku dat tot 100 000 werkgeleenthede verlore kan gaan. Suid-Afrikaanse verbruikers sal hulself dus moet regmaak vir aansienlike stygings in kospryse

Lees verder: Kos vir vet Suid-Afrikaners duurder na minimumloonaankondiging

‘As jy weghardloop, sal jy moeg sterf’

‘n Ondersoek na ‘n plakker op ‘n polisiebakkie met die woorde “You can run but you will die tired” (“Jy kan weghardloop, maar jy sal moeg sterf”), is geloodsr, het The Star Maandag berig. Brig. Thulani Ngubane, woordvoerder vir die polisie in die Noordwes, het sy skok uitgespreek oor die plakker, wat glo ook ‘n

Lees verder: ‘As jy weghardloop, sal jy moeg sterf’

Worcester se vredestrein

Gestel etniese groep A is getals- en persentasiegewys meer tot misdaad geneig as groep B; dalk nie net plaaslik nie, maar dwarsoor die wêreld. Wat kan gedoen word om groep A se beeld te verbeter? Die aangewese weg is om groep A in sy eie en in die openbare belang daadwerklik te hervorm. Dit sou

Lees verder: Worcester se vredestrein

Die helfte van SA se water gemors, gesteel

Byna 50 persent van die land se kraanwater word gesteel, vermors of lek eenvoudig weg elke jaar in Suid-Afrika, die 30ste droogste land in die wêreld. Rekordhouding en water-meting is so swak dat sommige munisipaliteite nie eens weet hoeveel water hulle gebruik nie, volgens ‘n nuwe verslag wat in opdrag van die Waternavorsingskommissie gedoen is.

Lees verder: Die helfte van SA se water gemors, gesteel