Eskom kyk na die kernopsie

ImageSuid-Afrika se kernkragbeleid is deur die kabinet goedgekeur om die ernstige elektrisiteitskrisis in die land te verlig, het 'n senior regeringswoordvoerder gister gesê.

Lees verder: Eskom kyk na die kernopsie

Tenderprosedures oortree deur binnelandse sakedepartement

Tenderprosedures is oortree toe kontrakte van miljarde rande aan vier maatskappye toegeken is om die departement van binnelandse sake se identifikasiestelsels te moderniseer.

Lees verder: Tenderprosedures oortree deur binnelandse sakedepartement

Wildreservaat se grensdrade verwyder

ImageDie Natal Mercury berig dat een van die bekendste wildreservate in Kwazulu-Natal se grensdrade tans verwyder word met 2000 mense wat in die reservaat kom bly het en stukke grond vir boerdery skoongemaak het.

Lees verder: Wildreservaat se grensdrade verwyder

Grootse Comrades-marathon Sondag aan die kom

ImageEerskomende Sondag gaan 11 140 hardlopers die moordende 87 kilometer vanaf Durban na Pietermaritzburg tydens die jaarlikse Comrades-marathon aanpak.

Lees verder: Grootse Comrades-marathon Sondag aan die kom

ANC-leier in die Weskaap met mes gesteek

Die sekretaris van die ANC in die Weskaap, Mcebisi Skwatsha, is gister in die nek met 'n mes gesteek tydens 'n vergadering in die Boland, het die ANC in 'n verklaring gesê.

Lees verder: ANC-leier in die Weskaap met mes gesteek

Polisie vorder geensins in Durbanse moorde vanuit voertuie nie

Gister is die broer van 'n Durbanse taxibestuurder geskiet terwyl die polisie erken het dat hulle geen vordering maak in die reeks van ten minste 15 gevalle van skietery uit voertuie in een voorstad waarin 16 mense dood en 14 beseer is oor die afgelope drie jaar nie.

Lees verder: Polisie vorder geensins in Durbanse moorde vanuit voertuie nie

Rentekoersverhoging gekritiseer deur vakbonde

Die Reserwebank se besluit om gister rentekoerse met vyftig basispunte te verhoog, is deur die aandelemark verwelkom maar veral deur vakbonde gekritiseer.

Lees verder: Rentekoersverhoging gekritiseer deur vakbonde

Tsvangirai weereens vrygelaat

ImageDie polisie in Zimbabwe het die opposisieleier Morgan Tsvangirai vrygelaat nadat hy weer gister in hegtenis geneem is terwyl hy besig was met sy verkiesingsveldtog vir die presidensiële uitklopverkiesing op 27 Junie, het sy woordvoerder bekendgemaak.

Lees verder: Tsvangirai weereens vrygelaat

MDC word gedruk om Mugabe-presidentskap te aanvaar

Volgens die Londense koerant The Guardian, word Zimbabwe se opposisieparty, die Beweging vir Demokratiese Verandering, tans aan intense druk onderwerp deur ander Afrikaleiers om Robert Mugabe toe te laat om as president aan te bly.

Lees verder: MDC word gedruk om Mugabe-presidentskap te aanvaar