Brits-inwoners vies oor brugsluiting

Die R512 vanaf Brits / Sonop is reeds vir verkeer gesluit van die 27ste Januarie 2011. Die sluiting het inwoners warm onder die kraag. Dié brug oor die Krokodilrivier is gesluit oor die Ouvoor,  ‘n kanaal wat in die vorige eeu gebou is. Die pad is sedertdien weggekalwe as gevolg van òf ouderdom òf ‘n

Lees verder: Brits-inwoners vies oor brugsluiting

Nog polisievoertuie vergader stof

“Splinternuwe polisievoertuie word in ‘n skuur by die Polisie se lugvleuel in Pretoria gestoor. Die meer as sestig voertuie sluit dubbelkajuitbakkies, Nyala’s en gewone bakkies in. Dit blyk dat dit aangekoop is vir die wêreldsokker verlede jaar, maar nooit gebruik is nie. Verskeie polisiestasies het ‘n tekort aan voertuie en plattelandse gebiede sukkel juis om

Lees verder: Nog polisievoertuie vergader stof

Waar staan die Afrikaners ten opsigte van selfbeskikking ?

Die gesprek kom al oor ʼn lang tyd en steeds is daar min vordering gemaak met selfbeskikking. Die algemene Afrikanersteun vir selfbeskikking het drasties afgeneem sedert 1994 gemeet aan verkiesingsuitslae, enkele meningsopnames en die emigrasiepatrone. Inderwaarheid kan selfbeskikking gereduseer word tot twee opsies, nl. interne of eksterne selfbeskikking. Interne selfbeskikking kom tot stand waar ʼn

Lees verder: Waar staan die Afrikaners ten opsigte van selfbeskikking ?

Pas boere mooi op

“Suid-Afrikaanse kommersiële boere behoort deur die regering vertroetel te word en nie onder druk geplaas te word sodat hulle voel hulle word weggejaag nie,” het dr. Pieter Mulder, adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye en VF Plus-leier gesê. Dr. Mulder het die naweek die Outeniekwa-landbouskou op George geopen. Dr. Mulder het spesifiek gereageer op die

Lees verder: Pas boere mooi op

Stakers vasgevat

Sowat 22 lede van die die munisipale vakbond Samwu is Maandag in Kempton Park in hegtenis geneem vir openbare geweld, intimidasie en aanranding. Volgens Zweli Dlamini, woordvoerder vir die Ekurhuleni-munisipaliteit, was die verdagtes glo deel van ‘n groep van sowat 100 stakers wat amok in die stad gemaak het. “Geen voorvalle van boewery of vandalisme

Lees verder: Stakers vasgevat

Zuma stel bruines gerus

Pres. Jacob Zuma het Maandag ná ‘n vergadering met Mildred Oliphant, minister van arbeid, bruines gerusgestel en gesê hule het niks te vrees oor voorgestelde wysigings aan die Wet op Billike Indiensneming nie. Solidariteit het onlangs gesê dié wetgewing kan 80% werkloosheid onder die Wes-Kaap se bruin bevolking veroorsaak. Die wysigings dien tans voor die

Lees verder: Zuma stel bruines gerus