Sarkozy wens Poetin geluk
Nicolas Sarkozy het dit pas byna onmoontlik gemaak vir die oorblywende 27 lidlande van die EU om verder druk op Poetin te plaas om sogenaamde verkiesingsbedrog te ondersoek ná die Russiese president se wegholoorwinning. Duitsland en die VSA was besonder krities oor die wyse waarop die verkiesing gevoer is en volgens wat berig word was George Bush nie baie vriendelik met sy Russiese ampsgenoot toe hy hom telefonies gelukgewens het nie. Die Franse president het Poetin egter hartlik geprys vir die tweederdemeerderheid wat hy behaal het.

Energiekrisis of slegs ‘n oliekrisis?
ʼn Onderhoud deur Buks van Rensburg met dr. Johann Wingard, skrywer van die blitsverkoper: Towards a Synfuels Economy
BvR: Dr. Wingard, baie dankie dat u ingestem het om ʼn onderhoud met my te voer. U is ʼn wêreldwyd erkende spesialis in die vervaardiging van sintetiese olie en brandstof, en die skrywer van Towards a Synfuels Economy, waarin u die moontlikheid en wenslikheid van ʼn ekonomie gebaseer op sintetiese brandstof ondersoek. Wat is u huidige posisie?

TV campaign scares away Africans
A German media report said the European Union and Switzerland have started a television, radio and poster campaign in African countries to keep potential illegal migrants from trying to immigrate to Europe. Switzerland’s migration authority initiated and directed the campaign, which has included producing a promotional film during the past few months meant to scare
Report contradicts Bush on Iran
A new U.S. intelligence report says Iran halted its nuclear weapons program in 2003 and it remains on hold, contradicting the Bush administration’s earlier assertion that Tehran was intent on developing a bomb. The National Intelligence Estimate (NIE) released on Monday could undermine U.S. efforts to convince other world powers to agree on a third
Rekenmeesters aanvaar rassekwotas
Terwyl Australiese ouditeursfirmas besig is om die room van Suid-Afrikaanse rekenmeesters af te skep, het die rekenmeestersprofessie nou ʼn sogenaamde “SEB-handves” aanvaar. Hierdeur gaan rekenmeestersfirmas gedwing word om swart eienaarskap te aanvaar en ook om swart rekenmeesters op te lei, al stel weinig swartes belang in ʼn beroep wat hoë eise stel en dikwels nie aardig besoldig is nie.

Sarkozy se eierdans
Die Franse president is tans op ’n amptelike besoek in Algerië.
Hy het gister in ’n toespraak voor Franse en Algerynse sakelui die koloniale stelsel van die verlede as “uiters onregverdig” bestempel. Hy het kolonialisme verder beskryf as ’n sisteem wat “in stryd staan” met die Franse beginsels van vryheid, gelykheid en broederskap.Die Franse president is tans op ’n amptelike besoek in Algerië.
Hy het gister in ’n toespraak voor Franse en Algerynse sakelui die koloniale stelsel van die verlede as “uiters onregverdig” bestempel. Hy het kolonialisme verder beskryf as ’n sisteem wat “in stryd staan” met die Franse beginsels van vryheid, gelykheid en broederskap.Good old Smithy
Ian Smith, the brave and principled former prime minister of Rhodesia, fondly referred to as “good old Smithy” by his supporters, passed away in Cape Town, South Africa, on the 20th November 2007. He was 88, and had been living in South Africa since 2005.
On 11 November 1965, Ian Smith’s government unilaterally declared independence from Britain, because Britain had not been honouring its word or keeping its promises or agreements. From 1965 to 1979 Smith served as Rhodesian prime minister, and these were the most turbulent and violent years of Rhodesia’s history. Rhodesia was isolated by the United Nations, international sanctions were imposed, and Rhodesians courageously resisted the Soviet-backed black Marxist terror organisations’ assault. They did remarkably well, and were it not for their betrayal by Britain and other Western nations, they would not have finally lost the country to Robert Mugabe’s terrorist organisation, ZANU-PF. Through massively rigged elections overseen by Britain in 1980, Mugabe came to power, Rhodesia became Zimbabwe, and the country became a Marxist state.

Elisabeth Eybers (1915 – 2007)
Gesogte Duitse prys aan Tutu
Nie alleen bevorder die Duitse minister wat bekend staan as "Rooi Heidi", Heidemarie Wieczorek-Zeul, grondhervorming in Namibië omdat die verspreiding van eienaarskap daar volgens haar "ongelyk" is nie, maar sy bevorder ook "wêreldvrede". Vir elkeen wat onderlê is in ou Koue Oorlog-terme, moet haar woorde bekend klink, so asof sy uit die ou Sowjetunie ontsnap het.