Diktator wil terugkeer na Haïti

Die voormalige diktator Jean-Claude Duvalier het Sondag teruggekeer na Haïti. Dit het ‘n amptenaar van die lughawe by die hoofstad Port-au-Prince bekendgemaak. Die 59-jarige ex-diktator beter bekend as “Baby Doc”, woon ongeveer 25 jaar reeds in ballingskap in Frankryk. Hy het oor Haïti geheers van 1971 tot 1986. In 2007 het hy die Haïtiese bevolking

Lees verder: Diktator wil terugkeer na Haïti

Petisie teen Winnie Mandela geloods

‘n Groep Johannesburgse aktiviste het ‘n petisie teen Winnie Mandela geloods waarin die president, die minister van polisie en ‘n luitenantgeneraal in die polisie gevra word om teen haar en haar magsmisbruik op te tree DIe petisie is beskikbaar by Winniepetisie.   купить пижаму комбинезон для девочкиtopcargo отзыв

Lees verder: Petisie teen Winnie Mandela geloods

Waarom kruip Umalusi weg?

Die Vryheidsfront Plus gaan UMALUSI vra om inligting oor die aanpassing van 2010 se matriekvakke bekend te maak deur gebruik te maak van ‘n aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, Wet 2 van 2000 (WBIT/PAIA). Hierdie aansoek gaan spesifiek aanvra watter vakke se punte aangepas is, die graad van die

Lees verder: Waarom kruip Umalusi weg?

Boere vlug nie, politici jaag hulle weg

Die Minister van landbou is slegs deels korrek as sy beweer dat boere die land verlaat as gevolg van die misdaad. “Sy is egter totaal verkeerd as sy beweer dat boere nie die land verlaat nie, maar vlug. Ons boere was nog nooit en is nie bang nie,” sê mnr. Ben Marais, president van TLU

Lees verder: Boere vlug nie, politici jaag hulle weg

Verkragting van Britse toeris barbaars

Mnr. Abrie Oosthuizen, nasionale voorsitter en provinsiale leier van die Vryheidsfront Plus in die Vrystaat, het vandag die soveelste verkragting in die provinsie as onmenslik en barbaars veroordeel. Die feit dat die twee verkragters die Britse toeris van R300,00 en haar selfoon beroof het en haar verkrag het dien as bewys van hoe min respek

Lees verder: Verkragting van Britse toeris barbaars