‘n Groep Johannesburgse aktiviste het ‘n petisie teen Winnie Mandela geloods waarin die president, die minister van polisie en ‘n luitenantgeneraal in die polisie gevra word om teen haar en haar magsmisbruik op te tree
DIe petisie is beskikbaar by Winniepetisie.
