Die sogenaamde “flash mobs” of kitsbendes het die maklike storie van wat rassisme is, op sy kop gedraai. Politici, die media, akademici, en die juridiese gemeenskap het nie die kapasiteit om die probleem die hoof te bied nie, skryf ‘n rubriekskrywer op die webblad van American Thinker, getiteld The Racial Violence that Dare Not Speak
Duisende Malema-ondersteuners sak op Johannesburg toe
Duisende ondersteuners van die ANC-jeugliga het Dinsdagoggend deur die Johannesburgse middestad gehardloop en motoriste is in chaotiese verkeer vasgekeer. Motoriste is van die pad gedwing en talle het omgedraai om nie in die swart mensegolf vasgevang te wees nie. ANC-jeugliga-ondersteuners is deur die polisie met traanrook bestook en die polisie moes rubberkoeëls gebruik om op opstandige
Lees verder: Duisende Malema-ondersteuners sak op Johannesburg toe
Iran help Libiese rebelle stilletjies
Iran het “strategiese” humanitêre hulp aan Libiese rebelle voorsien voor die val van Tripoli, het die Jam-e-Jam koerant berig. Dié koerant het Iran se minister van buitelandse sake Ali Akbar Salehi Sondag aangehaal. “Ons was in kontak met baie van die rebellegroepe in Libië voor die val van [Moeammar] Gaddafi, en het drie of vier
Libiese rebelle maak swartes voor die voet dood
Die voorsitter van die Afrika-Unie sê Libiese rebellemagte maak voor die voet swartes dood omdat die rebelle geen onderskeid tref tussen trekarbeiders en huursoldate nie. Volgens Jean Ping, voorsitter, is dit die rede waarom die AU weier om die rebelle se Nasionale Oorgangsraad (NTC) as die tussentydse regering te aanvaar. “Ons het duidelikheid aangaande die
Lees verder: Libiese rebelle maak swartes voor die voet dood
Zuma oorsee vir Julius se verhoor
Pres. Jacob Zuma sal vandag na Oslo, Noorweë, reis vir ‘n staatsbesoek om bande tussen die twee lande te versterk. Zuma is deur koning Harald V uitgenooi om Noorweë te besoek. Die staatsbesoek sal vanaf 31 Augustus tot 1 September duur. Suid-Afrika en Noorweë het ‘n spesiale en unieke verhouding weens die Europese land se
Gaddafi in Zim?
Sommige waarnemers het gesê dat kol Moeammar Gaddafi uit Libië gevlug het na Zimbabwe mbv ‘n straler wat deur Zimbabwe se president Robert Mugabe beskikbaar gestel is. Dié nuus kom te midde van die begin van rebelle se opmars na sy tuisdorp Sirte. President Mugabe se politieke teenstanders beweer dat hulle spioene Gaddafi in die
Malema sê hy is die produk van God
Dae voordat die ANC-jeugliga sy verskyning voor die regerende party se dissiplinêre komitee moet maak, het die Jeugliga se president, Julius Malema, en sy ondersteuners ‘n verenigde front gevorm. Malema en sy tesourier-generaal, Pule Mabe, het vir God goddelike ingryping gebid en honderde van die liga-lede gemobiliseer in die land ter ondersteuning van hul leiers.
Libiese terroris nie deur rebelle uitgelewer nie
Die Libiese Nasionale Oorgangsraad sal nie die man uitlewer wat skuldig bevind is aan die Lockerbie-lugramp in 1988 nie. Amerikaanse senators het die leiers van die rebelle – wat wyd as Libië se oorgangsregering erken word – gevra om Abdel Baset al-Megrahi uit te lewer. Hy is die enigste verdagte wat skuldig bevind is aan
Lees verder: Libiese terroris nie deur rebelle uitgelewer nie
Vergeet ras sê minister oor Facebookfoto
Die rasse-kwessie moenie vooropgestel word in die foto waar ‘n wit man op ‘n Facebookblad met ‘n geweer oor die lyk van ‘n swart kind staan nie, het die minister van polisie Sondag gesê. “Selfs al was die kind wit of die man swart, sodra jy die rasse-aangeleentheid uitsonder, word dit problematies. Moord is moord,”
Jeugliga mobiliseer teen tugverhoor
Regoor die land word lede van die ANC-jeugliga gemobiliseer om hul steun aan Julius Malema en Floyd Shivambu te wys, het die jeugliga Sondag verklaar. “Die nasionale uitvoerende komitee (NUK) en die provinsiale uitvoerende komitee (PUK) gaan ons leierskap ondersteun en ons wil ons strukture daarvan in kennis stel,” het Ayanda Kasa Ntsobi, sekretaris van
