Stedelike inwoners van Suid-Afrika kan teen die jaar 2020 ‘n enorme waterkrisis beleef, het ‘n voormalige direkteur-generaal van die departement van waterwese gewaarsku. Mike Muller, wat nou professor by die Universiteit van die Witwatersrand is en wat in die nasionale beplanningskommissie dien, het hierdie week by ‘n Water en Energie-forum in Sandton gesê dis tyd
Lees verder: Net ‘paniek’ sal stedelinge nog red sê waterkenner
