Johannesburgers wys nogal graag daarop dat daar in die VSA ook ‘n Johannesburg is, en dat dié boonop naby ‘n plekkie met die naam Randsburg is. Ook plekkies waar eens goud gedelf is. Maar Bethlehem is Johannesburg eintlik een voor. Een van die VSA se Bethlehems het ‘n bevolking van sowat 100 000 – dus
‘Ná teregstelling van KZN-boer is volksmoordsaak dringend’
“Die koelbloedige teregstelling van ‘n Afrikanerboer, mnr. Kobus de Vries, deur ‘n groot groep polisiemanne in Kwazulu-Natal toon in watter mate die invloed van Julius Malema se aanhitsing reeds die land op die glybaan van etniese konflik geplaas het,” het dr. Dan Roodt van PRAAG vandag gesê. Hy sal vandag ‘n dringende skrywe aan die
Lees verder: ‘Ná teregstelling van KZN-boer is volksmoordsaak dringend’
Wit gevaar
купить комплектующие для инструментальных тележектопкарго отзывы
Polisie skiet boer dood
‘n Welvarende boer van Babanango, KwaZulu-Natal, is deur die polisie doodgeskiet nadat ‘n skietgeveg op sy plaas uitgebreek het. De Vries is volgens sy familie in sy skouer en rug geskiet. Volgens Kobus de Vries (54) se familie het die polisie hom noodlottig in die rug gewond nadat hulle hom eers verseker het hulle sal
Mugabe se sterkmanne sak op wit sakeondernemings toe
Ondersteuners van President Robert Mugabe se party het klopjagte op bootklubs en toerisme-oorde buite Harare, die hoofstad se gewildste visvang- en ontspanningsgebied, geloods, het belanghebbendes in die toerismebedryf Sondag gesê. ‘n Safarikamp sowat 30 km wes van Harare het Sondag heropen nadat dit sedert Vrydag deur meer as 200 Zanu-PF-ondersteuners afgesper is, het die kamp
Lees verder: Mugabe se sterkmanne sak op wit sakeondernemings toe
Sport en politiek
Die Proteas se oorwinning oor die besoekende Indiese krieketspan in die eendagreeks gister, word bederf deur die regering se hernude inmenging in die binnewerking van die sportsoort. Die meeste internasionale sportliggame, waaronder Fifa, die IOK en die Internasionale Rugbyraad verbied rassisme en politieke inmenging in sport. Dit is ‘n reël wat al gesorg het dat
AfriForum aanvaar Malema uitdaging
AfriForum het in reaksie op Julius Malema se uitspraak gister, naamlik dat hy bereid is om tot in die Grondwetlike Hof te veg om liedere met opruiende slagspreuke te verdedig, gesê AfriForum aanvaar Malema se uitdaging en dat AfriForum se regspan self gereed staan om die saak tot in die Grondwetlike Hof en selfs tot
Emigrasie: Moet ek bly of moet ek gaan?
My doel is nie om aan andere raad te gee oor die wenslikheid van emigrasie nie. Dit is ‘n diep persoonlike saak waaroor elke persoon vir homself moet besluit. Ek is egter ‘n paar keer gevra om ons familie se ervaringe met emigrasie hier op Praag te deel, en dit is al wat ek hieronder
Uitnodiging aan die VVK-genomineerdes
Na aanleiding van Hein Zaayman se artikel oor die belangrikheid van die VVK se verkiesing, wil ek ‘n voorstel maak oor die VVK se genomineerdes. In die kommentare wat op Hein se brief gevolg het, is die aantyging gemaak dat die VVK met relatiewe geheimhouding bedryf word. Te oordeel aan skrywes wat ek en ander
‘n Ateïstiese boek in Afrikaans
Dis ‘n yslike mite dat daar godsdiensvryheid in Suid-Afrika is. Dit is dalk waar dat daar ietwat meer ruimte is vir andersdenkendes – grotendeels “ongelowiges” – om hulle sieninge selfs in die openbaar te stel, en selfs op hierdie forum sterk standpunte oor godsdiens in te neem, maar sekere dinge van die ou bedeling vier
