Landbou-organisasies het hul misnoeë oor die verlenging vir die afhandeling van restitusie-eise met 'n verdere vyf jaar uitgespreek.
Lees verder: Landbou-organisasies ontevrede oor verlenging van grondeise

Lees verder: Grootskaalse veiligheidsmaatre?ls by die Olimpiese Spele
Die Burger berig dat die ANC-jeugligaleier Julius Malema president Thabo Mbeki 'n lafaard genoem het.

Gister het ek namens ons skrywersorganisasie, Pretoria-PEN, hulde gebring aan Alexander Solsjenitsin wat eergister in die ouderdom van 89 jaar oorlede is. Meer as enigiemand het Solsjenitsin die masker van kommunisme deur sy geskrifte afgeruk en aan die wêreld die ware gesig van Sowjetkommunisme getoon met sy strafkampe en psigiatriese hospitale waar dissidente aagehou is.
Gister het ek namens ons skrywersorganisasie, Pretoria-PEN, hulde gebring aan Alexander Solsjenitsin wat eergister in die ouderdom van 89 jaar oorlede is. Meer as enigiemand het Solsjenitsin die masker van kommunisme deur sy geskrifte afgeruk en aan die wêreld die ware gesig van Sowjetkommunisme getoon met sy strafkampe en psigiatriese hospitale waar dissidente aagehou is.Lees verder: Solsjenitsin: kommunistiese praktyke leef voort in Suider-Afrika
'n Voorouer van die Australiese eerste minister Kevin Rudd was 'n onderkleredief, sê navorsers.

Lees verder: Australiese eerste minister stam van onderkleredief af
Twee van die beste en die duurste regsbreine in Suid-Afrika takel die Zuma-saak.

Lees verder: Die AA s? die verkeerspolisie ondermyn padveiligheid
Die Japannese eerste minister Jasoeo Foekoeda het 'n nuwe kabinet benoem.