Suid-Afrika of Sadis-Afrika soos die land herdoop behoort te word, beleef tans ‘n tydvak wat met die “terreur” van die Franse revolusie, Stalin se massamoorde van die 1930s of Mao se “kulturele revolusie” vergelyk kan word. Die tipies kommunistiese persoonlikheidskultus rondom Nelson Mandela wat vandag in hierdie hopelose staat in ‘n stuiptrekking van beangste onderdanigheid
Die Weste is ‘mees konsekwente en oudste vyand’
Tafataona Mahoso van Bulawayo24 skryf verlede week hoe die VSA deur beheer van die “burgerlike samelewing” regdeur Afrika, vyandelike aksies borg. Hy beskryf die “groot demokrasieë” van die Weste as die mees konsekwente en oudste vyand van die Afrika. Tydens slawerny, met die stormloop vir Afrika na afloop van die Berlynse Konferensie, tydens kolonialisme, tydens
Lees verder: Die Weste is ‘mees konsekwente en oudste vyand’
VSA ondersteun nie Tibetaanse onafhanklikheid nie
China het Amerika Sondag gekritiseer oor pres. Barack Obama se ontmoeting met die Dalai Lama en gesê dit kom neer op inmenging in China se binnelandse sake. Dit het glo die verhouding tussen China en Amerika belemmer. Dié skerp bewoorde verklaring van China se minister van buitelandse sake is uitgereik slegs ure nadat die Tibettaanse
Lees verder: VSA ondersteun nie Tibetaanse onafhanklikheid nie
Solidariteit se toetrede kan tot chaos lei
Brandstoftekorte kan vererger met skole wat dié week heropen asook Solidariteit wat tot die staking toegetree het. Die uitvoerende direkteur van die Suid-Afrikaanse petroleumbedryfsvereniging (Sapia), Avhapfani Tshifularo, het gesê Solidariteit se toetrede tot die staking kan ‘n impak op brandstofproduksie hê. Hy het aan Media24 gesê: “Ek het gehoor daar is sprake dat hulle produksie gaan
ANC te sag oor korrupsie sê Mantashe
Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, het in ‘n dokument geskryf ‘n waarskuwing gerig dat die regerende party “te sag” is oor korrupsie, berig die Sunday Independent. Mantashe het gesê om bewerings [van korrupsie] teen ANC-lede te verwerp, skaad die beeld van die ANC. “Te veel hoëprofiel sake en bewerings teen ons lede, help glad
Polisiehoof bedank oor bande met Murdoch
Die mees senior polisiebeampte in Brittanje, Paul Stephenson, het Sondag bedank ná aantygings oor Scotland Yard se bande met Rupert Murdoch se empaaier te midde van die afluisterskandaal. “Ek het vanmiddag die minister van binnelandse sake en die burgemeester ingelig van my voorneme om te bedank as kommissaris van die Metropolitaanse Polisiediens,” het Stephenson in
Malema se inkomstebron gaan ondersoek word
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) is versoek om die geldsake van Julius Malema, leier van die ANC-jeugliga, te ondersoek. Die DA het die ondersoek aangevra nadat dit aan die lig gekom het dat Malema ‘n huis van R16 miljoen in die Johannesburgse rykmansbuurt Sandown bou. “Ek sal ‘n brief skryf en vra dat sy finansies ondersoek
Moorde en heldedade
Ná die moord het Dingane en sy raadgewers ‘n erger slagting voorberei. Een van hulle het gesê: “Nou moet ons die wyfievoël en die kinders op die nes gaan vang.” Kort daarna het baie Zoeloesoldate verdwyn in die rigting waaruit die Boere gekom het. Die les wat die trekkers in 1836 geleer het toe die
Roodt se volkstaatplan te ambisieus
Pick a battle big enough to matter, but small enough to win. – Jonathan Kozol Dr. Roodt … Dan, ek het die grootste respek (en bewondering) vir jou as persoon, vir dit waarvoor jy staan en vir dit wat jy in belang van die Afrikaner doen. Ek is egter bevrees dat die stryd om daardie
Anton van Niekerk se oneerlikheid is nie nuut nie
Die pak slae wat Anton van Niekerk in sy kantoor op die lyf geloop het (Beeld, 16 Junie) is simptomaties van ‘n groeiende onvergenoegdheid met meningsmouse soos hy wat hulle rug op die verlede van hulle eie mense draai. Dit is die politiek korrektes soos Van Niekerk wat die huidige politieke orde goedsmoeds vergoeilik en
Lees verder: Anton van Niekerk se oneerlikheid is nie nuut nie
