Bloemhof in Noordwes is tans in die greep van ‘n diarree-uitbraak. Die dorp ondervind al reeds geruime tyd probleme met skoon water. Verskeie leerders is van die skool af huistoe gestuur vir mediese hulp nadat hulle simptome van die siekte begin toon het, het RSG berig. Daar word vermoed dat die siekte die gevolg is
Zim moet soveel kinders as moontlik maak sê regeringslid
Die Registrateur-generaal, Tobaiwa Mudede het Zimbabwiërs aangeraai om voorbehoedmiddels te staak. Hy het gesê voorbehoedmiddels is ‘n slenter deur magtige Westerse lande om bevolkingsgroei te vertraag in Afrika en sodoende die kontinent te verswak. Mudede het gesê voorbehoedmiddels lei tot pandemiese siektes soos kanker, veral in vroue. Hy het voor kerklike gemeentelede ter herdenking van
Lees verder: Zim moet soveel kinders as moontlik maak sê regeringslid
Platinastakings laat ekonomie in eerste kwartaal krimp
Die stakings by platinamyne het nie net die grootste daling in mynbou-aktiwiteit in vyftig jaar veroorsaak nie, maar ook die hele Suid-Afrikaanse ekonomie met 0,6 persent in die eerste kwartaal laat daal. Die inkrimping in mynbou- en steengroef-aktiwiteit is 24,7 persent. Sommige ekonome voorspel reeds ‘n resessie aangesien die dispuut oor lone in die platinumgordel
Lees verder: Platinastakings laat ekonomie in eerste kwartaal krimp
Voorstelle om bates teen die staat te beskerm
Dawie Roodt skryf onlangs dat eiendomsreg gerespekteer moet word, maar dat die staat dikwels nie daartoe verbind wil wees nie. BESKERM JOU BATES TEEN DIE STAAT. Dawie Roodt is hoofekonoom van Efficient Group en hy het die volgende die afgelope naweek geskryf: Moet jy dalk huur eerder as koop? Dawie Roodt sê
2 tussenverkiesings vind in Wes-Kaap plaas
RSG berig dat daar vandag twee tussenverkiesings in die Wes-Kaap plaasvind, een in Kaapstad en die ander een in die Matzikamamunisipaliteit op Vredendal. Die Onafhanklike Verkiesingskommissie sê stembusse sal oop wees van sewe-uur die oggend tot nege-uur die aand. Die OVK se hoof in die Wes-Kaap. Courtney Sampson, sê bykans 60-duisend kiesers is in die
Renault Sandero is beste waarde-vir-geldmotor
deur André Olivier Met motorpryse wat vandag hoër as ooit in Suid Afrika is, is dit moeilik om te verstaan hoe daar nog soveel nuwe motors in Suid Afrika kan verkoop. Almal rondom ons kla oor alles wat bykans elke dag duurder word. Voedselinflasie is 18%, elektrisiteits- en brandstofpryse styg teen meer as 10% per
Laaste leier van NP bedank uit parlement
Die laaste leier van die Nasionale Party en voormalige minister van toerisme, Marthinus van Schalkwyk het bedank uit die Parlement. “Kortbroek” soos hy bekendstaan, het ‘n dag nadat President Jacob Zuma hom uit sy nuwe Kabinet gelaat het, bedank. Van Schalkwyk, wat vanaf 2004 vir 10 jaar as ‘n minister gedien het, het Maandag bedank, maar wou
Nigerië weet glo waar ontvoerde meisies is
Nigerië se top-militêre bevelvoerder, Alex Badeh, beweer dat hy weet waar die meer as 200 vermiste skoolmeisies, wat in April deur die terroristegroep Boko Haram ontvoer is, aangehou word. Boko Haram word uit Londen befonds. Die weermag sê geweld is nie ‘n opsie om die meisies te bevry nie, aangesien die kanse bestaan dat hulle
Amerikaanse militêre projek HAARP gesluit
’n Amerikaanse militêre projek wat glo gedagtes kon beheer, die weer verander en satelliete afskakel, is gesluit. Die projek is beëindig en die kompleks sal gesluit word, berig Metro. Die High Frequency Active Auroral Research Program (HAARP) word vir die grootste natuurrampe in die onlangse geskiedenis verantwoordelik gehou. Die HAARP-patent is geskep deur een van
Madiba-opera sluit na net 3 vertonings
‘n Opera wat die lewensverhaal van oudpresident Nelson Mandela uitbeeld is na slegs drie vertonings in die Staatsteater in Pretoria gekanselleer, het RSG berig. Die opera, “Madiba: The African Opera” het Vrydag begin, maar moes drie dae later die gordyn laat sak omdat daar nie geld is om die sangers te betaal nie. Die regisseur,
