Taliban-vegters gister in Kaboel Talibanmilitante het gister drie regeringsgeboue in die Afghaanse hoofstad met geweervuur en selfmoordbomme aangeval en ten minste 19 mense doodgemaak, terwyl hulle deur die stad terreur gesaai het. 'n Verdedigingswoordvoerder het gesê die weermag is ontplooi, terwyl ambulanse gehoor is wat mense na hospitale toe gejaag het en owerhede geskarrel het
Lees verder: Taliban selfmoordbomplanters val Afghaanse hoofstad aan
