President Jacob Zuma is gevra om ‘n kontinentale beraad oor sosiale kohesie na sy toespraak in Kliptown, Soweto, gister te belê. Die beraad, by Walter Sisulu-plein, wat aangebied is deur die minister van Kuns en Kultuur Paul Mashatile, is bygewoon deur die VF+, DA-leier Helen Zille, Cosatu se sekretaris-generaal, Zwelinzima Vavi, godsdienstige organisasies en gemeenskapsorganisasies.
Lees verder: Mulder uitgelag vir sy toespraak oor minderhede
