Suid-Afrika het besluit om voorlopig nie deel uit te maak van die VSA se projek om kernkrag te versprei en te monitor nie, aangesien die land nie sy reg wil opgee om uraan te kan verryk nie.

Net 'n enkele opmerking na aanleiding van Vlad du Plessis se brief oor hoe om die ANC se ideologiese houvas op die boere en hulle grond besit te ontkom. Die heel belangrikste ideologiese stap, naamlik dié van self werksaamheid, word nie eens genoem nie. Dit begin nou te laat raak om van volksvreemde arbeiders
Voorverlede week het ons gesien hoe die regime op die amptelike opposisie toeslaan. Klaarblyklik steier die DA so erg onder die regime se intimidasie dat daar ’n week later nog geen samehangende teenaanval op die ANC gerig is nie. Die ANC se intimidasie het dus ’n besliste uitwerking gehad. Die DA is nou voor sy grootste toets: Gaan hulle terwille van hul parlementêre poste en die meegaande vergoedingspakkette hulself verwater tot ’n „stille“ opposisie of gaan hulle vir die demokrasie veg en hul bevoorregte posisies in die weegskaal plaas? Ek vermoed ons gaan dalk ’n ietwat afgewaterde DA-opposisie van hier af aanskou. Alhoewel, miskien is dit nog te vroeg en dalk verbaas “Auntie“ Helen en haar anglofiele kollegas ons binne die volgende dag of twee. Moet egter nie asem ophou nie.

Volgens David Coltart, MDC-parlementslid, is die humanitêre krisis wat Zimbabwe tans beleef, die ergste ter wêreld. Dit word egter nog in
’n groot mate deur die internasionale gemeenskap geïgnoreer. Coltart het die Verenigde Nasies (VN) daarvan beskuldig dat hulle hul plig versaak deur oor die saak te swyg. “Dit is ’n absolute katastrofe,” het Coltart aan die Reuters-nuusagentskap gesê. “Nie net sterf mense elke dag nie, maar die ineenstorting van die ekonomie is besig om die streek te destabiliseer.“Volgens David Coltart, MDC-parlementslid, is die humanitêre krisis wat Zimbabwe tans beleef, die ergste ter wêreld. Dit word egter nog in
’n groot mate deur die internasionale gemeenskap geïgnoreer. Coltart het die Verenigde Nasies (VN) daarvan beskuldig dat hulle hul plig versaak deur oor die saak te swyg. “Dit is ’n absolute katastrofe,” het Coltart aan die Reuters-nuusagentskap gesê. “Nie net sterf mense elke dag nie, maar die ineenstorting van die ekonomie is besig om die streek te destabiliseer.“The Madiba Banqueting Halls in Potchefstroom were defaced sometime on Thursday, the Tlokwe City Council said on Saturday. The defacement was discovered on Friday morning by workers at the building, said the council – the building had been defaced with the old apartheid flag colours of blue, orange and white. "Those behind these acts of
Fear that infected travellers arrive in SA. South Africa’s medical experts are alarmed by an outbreak of the deadly ebola virus in the Democratic Republic of Congo — fearing that infected travellers could spread the disease here. This comes after World Health Organisation officials confirmed yesterday that five people had tested positive for the virus
Farmers in South Africa have been warned that they could have their land taken from them unless they stop "abusive" policies towards workers. Most highly productive farmland in South Africa is still in the hands of white farmers. While the government has enacted a "restitution" policy of handing plots to blacks under a willing buyer,
Taalsnobisme kan tot die dood lei. Dit is die afleiding wat die linkse dagblad, Libération, verlede week gemaak het nadat dit aan die lig gekom het dat honderde kankerpasiënte oor ‘n lang tydperk aan dodelike hoeveelhede bestraling blootgestel is in die Jean-Monnet-hospitaal in Epinal, Frankryk.
Gesondheidsminister Roselyne Bachelot het 4 500 pasiënte gevra om aan te meld by haar departement nadat 700 mense die verkeerde dosis bestraling ontvang het. Vyf mense is reeds oorlede as gevolg daarvan en honderde het ernstige inwendige skade opgedoen. Die fout het gekom omdat die personeel blykbaar nie die Engelse aanwysings behoorlik verstaan het nie en nie die moed gehad het om dit te erken nie.

Iraq has cancelled the licence of the private security firm, Blackwater USA, after it was involved in a gunfight in which at least eight civilians died. The Iraqi interior ministry said the contractor, based in North Carolina, was now banned from operating in Iraq. The Blackwater workers, who were contracted by the US state department,