Die brand wat duisende hektare in die Noord-Kaap verwoes het is moontlik amper honderd jaar gelede deur Siener van Rensburg voorspel. Volgens oorlewering het hy kort voor sy dood gepraat van ‘n ontsaglike vuur by Andalusië, dit is in daardie tyd die Jan Kempdorp distrik gewees, wat die ergste brand sal wees wat die land
Sunnyside se donker kant
In die vorige eeu was Seepunt ‘n Mediterreense lushof waar welgesteldes in rus en vrede gewoon en gewone sterflinge enige tyd van die dag of nag veilig op die promenade langs die see kon wandel. In daardie beskaafde era het ons graag saans die winkelvensters aan Voortrekkerweg, van Goodwood tot Bellville, gaan kyk. In die
Eurokaners en Ameri-kaners
Soos twee dae gelede op Praag berig is, word daar tans ‘n Europese weermag op die been gebring wat net nog ‘n spyker in die doodskis van NAVO en die Amerikaanse oorheersing van Europa ná die Tweede Wêreldoorlog verteenwoordig. Soos Jan Smuts gesê het, word die lotgevalle van Suid-Afrika altyd buite sy eie grense bepaal.
‘Net nog ‘n gekkespul en mislukte Afrika-rewolusie’
Die ANC kan by Cosatu leer hoe om ‘n suksesvolle nasionale kongres te bestuur, het die vakverbond gesê. “Die ANC kan by Cosatu leer. In die aanloop tot ons kongres… was die media oorspoel met ongegronde voorspellings van gevegte en verdeeldheid en selfs bloed op die vloer,” het Zwelinzima Vavi, sekretaris-generaal van die vakverbond, by
Lees verder: ‘Net nog ‘n gekkespul en mislukte Afrika-rewolusie’
Europa wil militêre eenheid uitbou
Die Europese Parlement het vir ‘n besluit gestem waarvolgens nasionale weermagte hul slaankrag moet opskerp. Die EU glo dat ekonomiese ondergang nie ‘n verskoning moet bied om verdediging en veiligheidspogings te demp nie. Parlementslede in Brussel het ‘n resolusie goedgekeur dat die EU moet reageer op groeiende geostrategiese veranderinge en bedreigings vir globale veiligheid en
Onwettige immigrante: Werkgewers gewaarsku
Die departement van binnelandse sake het werkgewers Donderdag gewaarsku oor die indiensneming van onwettige immigrante. “Dit is onwettig en teen die gees van ons Wet op Immigrasie om buitelanders, wat sonder die nodige dokumente onwettig in die land is, aan te stel,” het Mkuseli Apleni, direkteur-generaal van die departement, in ‘n verklaring gesê. Die departement
Hof kan nie parlement rig nie, sê regter Davis
Regter Dennis Davis het gesê daar is tekortkominge in die reëls van die Nasionale Vergadering, maar het bevind dat die hof nie kan inmeng by die parlement se bedrywighede nie. Davis het Donderdagmiddag in die Wes-Kaapse hooggeregshof die DA se aansoek verwerp om die speaker van die parlement te dwing om ‘n debat te skeduleer
VF+ help om Potch se DA-burgemeester verkies te kry
Prof. Annette Combrink, voormalige rektor van die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus, het in die vroeë oggendure die eerste DA-burgemeester in Noordwes geword, het Beeld berig. Combrink is verkies tot burgmeester van die Tlokwe-munsipaliteit, wat Potchefstroom bedien, nadat die ANC-gedrewe mosie van wantroue teen die huidige ANC-burgemeester, Maphetle Maphetle, aanvaar is. Die mosie is aanvaar met 37
Lees verder: VF+ help om Potch se DA-burgemeester verkies te kry
Hof verwerp DA-aansoek oor wantrouemosie
Regter Dennis Davis het Donderdag in die Wes-Kaapse hooggeregshof die DA se aansoek verwerp om die speaker van die parlement te dwing om ‘n debat te oor die mosie van wantroue teen pres. Zuma te skeduleer. Die hof het Dinsdag dié aansoek aangehoor om die speaker van die Nasionale Vergadering, Max Sisulu, te dwing om
Afrika samel hulp vir koue Noorweë in
‘n Musiekvideo wat hulp aan Afrika opstuur in ‘n grap, doen ‘n beroep op swartes om verwarmers te skenk vir die kinders in Noorweë wat baie koud kry. Dié video het byna 430 000 trefslae in vyf dae op YouTube gekry. Die video, ‘n parodie van die 1985-liedjie vir Amerikaanse liefdadigheid We are the World,
