Die organisasie CAGE het tot die Moslemtweeling wat van terreur aangekla word, se verdediging gekom en gesê “AWB-lede” is in hegtenis geneem met wapens en hulle is nie “terroriste” genoem nie. Sallahoeddin (Brandon-Lee) en Jakeen (Tony-Lee) Thulsie word daarvan beskuldig dat hulle beplan het om die Amerikaanse ambassade en Joodse instellings in Gauteng aan te
Reagan se skieter uit psigiatriese inrigting ontslaan
In net meer as ‘n week sal die enigste lewende man wat ‘n Amerikaanse president geskiet het, sy tasse pak en ‘n psigiatriese hospitaal in Washington die laaste keer verlaat. John Hinckley jr. het reeds vir 17 dae per maand saam met sy 90-jarige ma in haar huis wat uitkyk op ‘n gholfbaan in Williamsburg,
Lees verder: Reagan se skieter uit psigiatriese inrigting ontslaan
Obama en Hillary koer vir mekaar en ignoreer Islam
Pres. Barack Obama en Hillary Clinton, wat nooit veel van mekaar gehou het nie, het soos twee duifies vir mekaar gekoer by die Demokrate se benoemingsbyeenkoms. Die soetsappige innigheid was so aangeplak, dat ‘n mens daaran kon verstik. Die kandidate het deur die hele byeenkoms nie een keer na radikale Islam verwys nie, die hoofitem
Lees verder: Obama en Hillary koer vir mekaar en ignoreer Islam
Krugerpark-bewaarder vasgetrek vir stropery
Twee mans wat getaak was met anti-stroperbedrywighede in die Kruger Nasionale Park het Donderdag in die Bosbokrand-landdroshof op aanklagte van renosterstropery verskyn, het SANParke gesê. Die veldwagter en ‘n veeartstegnikus in dieregesondheiddirektoraat van die landbou en bosbou departement in Skukuza is na bewering op heter daad betrap Woensdag. SANParke-woordvoerder William Mabasa kon nie hul name
Petroltekort dreig as gevolg van staking
Vrese vir ‘n brandstoftekort het ontstaan nadat die petroleumwerkersvakbond CEPPHWAWU gister begin staak het. Die vakbond CEPPWAWU het belowe om vandag af kontrakteurs te verhoed om brandstof af te lewer in die petroleumbedryf. Brandstofvervaardigers het verskeie maatskappye gekontrakteer om hulle van diens te wees terwyl die staking aan die gang is. Die rede vir die
Nigeriese joernalis vas vir staatsgreepplanne
Koerantuitgewers in Nigerië eis dat die land se geheime diens ’n joernalis vrylaat wat daarvan beskuldig word dat hy ’n olie-militant is, het AP berig. Nigerië is dié land in die wêreld vir oliediefstal. Agente van die departement van staatsveiligheid sê hulle het die uitgewer van die Weekly Source-koerant, Jones Abiri, op 21 Julie op
Franse media kondig byna totale sensuur aan teen ISIS-dekking
Verskeie Franse nuusorganisasies het gesê hulle sal nie meer foto’s plaas van mense wat verantwoordelik is vir terreur nie, om te verhoed dat diesulkes “postuum verheerlik” word. In ‘n stap wat kennelik die Moslembevolking sal beskerm teen ‘n stygende woede deur wit Franse, is allerlei ander mooiklinkende frases afgestof om die sensuur te regverdig. Le
Lees verder: Franse media kondig byna totale sensuur aan teen ISIS-dekking
ISIS stel video vry na gru-aanval op Franse priester
Die Islamitiese Staat-militantegroep het ‘n video vrygestel van die twee terroriste wat ‘n bejaarde Franse priester tydens ‘n gyselaarsdrama by sy kerk in Normandië keelaf gesny het. Die video wys die twee aanvallers wat in Arabies hulle steun aan die terreurgroep toesê. Die twee ISIS-aanvallers het vader Jacques Hamel (84), suster Danielle, nog ‘n non
Lees verder: ISIS stel video vry na gru-aanval op Franse priester
SA studente uit Turkye teruggeroep
Die Vrystaatse provinsiale regering het 52 studente wat in Turkye studeer, teruggeroep. Die besluit volg ná die mislukte staatsgreep in dié land wat gelei het tot die sluiting van universiteite. Die groep studente uit die Vrystaat is in Meimaand na Turkye om hul studies in ingenieurswese, ekonomie, bestuur en sielkunde voort te sit. Hulle is
Ommekeer deur SAUK: 7 uit 8 joernaliste heraangestel
Die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie (SAUK) het aangekondig dat hy sewe uit die agt afgedankte joernaliste gaan heraanstel. Die joernaliste is oorspronklik afgedank omdat hulle intern beswaar gemaak het teen die verbod op beriggewing oor onluste en openbare geweld in Suid-Afrika. Die amptelike woordvoerder van die SAUK, Kaiser Kganyago, het gistermiddag ‘n verklaring uitgereik waarin dit gestel
Lees verder: Ommekeer deur SAUK: 7 uit 8 joernaliste heraangestel
