Polisie gaan soldategeweld ondersoek

Image

Die polisie skiet met rubberkoe?ls op die weermag

Die polisie ondersoek die onwettige betoging deur soldate by die Uniegebou wat gister gewelddadig geraak het toe honderde lede van die getransformeerde SANW (SA Nasionale Weermag) chaos gesaai het.

Lees verder: Polisie gaan soldategeweld ondersoek

VSA help glo met wapens van Iran na Bosniese Moslems

Voormalige Serwiese leier van Bosnië, Radovan Karadzic, het aan Associated Press gesê hy samel getuienis in dat die VSA gehelp het om wapens van Iran na Bosniese Moslems te verskeep gedurende die oorlog in sy land. Karadzic se verhoor sal binne die volgende paar weke voor die internasionale strafhof dien. Hy word aangekla van misdaad

Lees verder: VSA help glo met wapens van Iran na Bosniese Moslems

‘n Groen aanleg

Om na groener en meer omgewingsvriendelike motors oor te skakel, sal geen sin maak indien die fabrieke wat sulke motors vervaardig nie ook aan dieselfde streng vereistes voldoen nie. 'n Besoek aan die Tsutsumi-fabriek in Toyotastad, naby Nagoya in Japan, toon gou dat die vervaardiger omgewingskwessies ernstig opneem. Die interessantste feit omtrent die aanleg is

Lees verder: ‘n Groen aanleg

Repliek op Johann Wingard: Abiotiese en Biotiese Olie

Johann Wingard vra verskeie vrae in sy onlangse rubriek “Energie-krisis? Watter energie-Krisis?”. In ʼn poging om die vrae te ontleed (presiese antwoorde is dalk net te moeilik), sal ek verskeie kwessies probeer isoleer in aparte dele in my repliek. Johann vra tereg “Watter energie-krisis?”, en verduidelik breedvoerig dat, ten minste in die geval van petroleum,

Lees verder: Repliek op Johann Wingard: Abiotiese en Biotiese Olie

Ku?n en Hougaard in Blou-Bulspan

Image

Derick Ku?n

Die afrigter van die Vodacom Blou Bulle Frans Ludeke het heelparty van sy groot kanonne insluitende Derick Kuün, Werner Kruger en Wilhelm Steenkamp vir Saterdag se wedstryd in Johannesburg teen die Leeus nadergetrek. 

Lees verder: Ku?n en Hougaard in Blou-Bulspan

Vrede in Midde-Ooste kry nuwe asem

President Barack Obama gaan volgens die Britse Guardian 'n aankondiging doen oor die vredesonderhandelinge wat tot stilstand gekom het tussen Israel en die Palestyne. Volgens 'n nuwe ooreenkoms het Israel blykbaar ingestem om die uitbou van Joodse nedersettings te staak in ruil vir strenger Amerikaanse sanksies teen Iran. Obama wil die aankondiging teen die einde

Lees verder: Vrede in Midde-Ooste kry nuwe asem

Polisie skiet op weermag

Lede van die polisie het rubberkoeëls en traangas op ‘n groep van 1 000 soldate gevuur nadat hulle by die Uniegebou probeer inbreek het. Die departement van verdediging het Woensdag gesê die polisie het met die “nodige geweld” opgetree toe ‘n groep betogers oor ‘n heining buite die gebou probeer klim het. Die betogers is

Lees verder: Polisie skiet op weermag

Mugabe ongesteld?

Die Zimbawiese minister van verdediging Emmerson Mnangagwa kon Woensdag nie bevestig of ontken dat president Robert Mugabe vir mediese sorg in Dubai is nie. "Ons lees dit in die koerante," het hy gesê nadat Suid-Afrikaanse mediaberigte verskyn het waarin beweer word dat Mugabe ongesteld is. "Sover ek weet, is hy gesond, tensy dit 'n kleine

Lees verder: Mugabe ongesteld?

Ons eie, fraaie aster

Image

Ons pragmeisie, Aster Schoeman

Alhoewel min mense van haar prestasies bewus is, het Afrikaners ook ons eie verteenwoordiger in die gewigstoot vir dames by die Berlynse IAAF-kampioenskappe gehad.

Image

Ons pragmeisie, Aster Schoeman

Alhoewel min mense van haar prestasies bewus is, het Afrikaners ook ons eie verteenwoordiger in die gewigstoot vir dames by die Berlynse IAAF-kampioenskappe gehad.

Lees verder: Ons eie, fraaie aster

Toerisme daal met 40 persent

Image

Europese toeriste het SA versaak…

Die aantal oorsese vakansiegangers wat Suid-Afrika besoek – besoekers vanuit Afrika uitgesluit – het met 40 persent afgeneem, berig Sake24.

Image

Europese toeriste het SA versaak…

Die aantal oorsese vakansiegangers wat Suid-Afrika besoek – besoekers vanuit Afrika uitgesluit – het met 40 persent afgeneem, berig Sake24.

Lees verder: Toerisme daal met 40 persent