‘n Omstander en drie vermeende rowers is Donderdagaand buite n slaghuis in Johannesburg se middestad geskiet, het die stad se metropolisie gesê. Lede van die publiek het die metropolisie oor die rooftog by die slaghuis op die hoek van Bree- en Sauerstraat gewaarsku, het supt. Wayne Minnaar gesê. “Toe die beamptes nadergaan is daar op
Kaap kry nuwe haaivlae
Nuwe waarskuwingstekens om bewusmaking oor haaie te verskerp, is op Kaapse strande opgerig, het Kaapse stadsraad Donderdag gesê. “Die doel van die tekens is om bewusmaking oor die teenwoordigheid van haaie, veral witdoodhaaie, te verskerp,” het Sakhile Tsotsobe, ‘n woordvoerder, gesê. Kaapstad het in samewerking met die organisasie Shark Spotters, drie nuwe tekens ontwerp om
Joernalis vrygelaat
Die joernalis van die Sunday Times, Mzilikazi wa Afrika, sal vrygelaat word voor sy aansoek om borgtog Vrydagoggend in die Nelspruit-streekhof. Regter Johan Kruger het Donderdagaand kort voor 22:00 gesê dit sou onwettig wees om Wa Afrika ‘n minuut langer aan te hou. “Die vryheid van die individu word deur die grondwet beskerm,” het Kruger
Weerbarstige skadu
ukladka-parketaФильчаков прокурор харькова
Egiptiese joernalis beskryf welvaart in Gasa
Terwyl Hamas graag stories van ontbering en lyding in Gasa vertel, het ‘n Egiptiese joernalis Ashraf Abu al-Houl algar verras deur sy voorstelling van ‘n “vooruitstrewende” Gasa waarin pryse laag is en luukse sake, soos kusvakansieoorde, floreer. Al-Houl sê Gasa is “werklik nie onder beleg nie”. Hy sê hy was verbaas om die graad van
Die Afrika-renaissance se rekening
Die nuus dat Suid-Afrikaanse belastingbetalers sowat ‘n miljard rand moes opdok vir oud-pres. Thabo Mbeki se Afrika-renaissancedroom, kom as ‘n skok. Met die begrip van die Afrika-renaissancedroom is daar stellig niks verkeerd nie, mits die visie op die regte pluspunte, naamlik ontwikkeling gefokus bly. Afrika het immers die oudste Christenstaat ter wêreld – ‘n pluspunt
Suurwaterkrisis moet dringend aandag kry
‘n Dringende skrywe is vandag aan die Gautengse Wetgewer se portefeuljekomitee vir Landbou voorgelê waarin mnr. Jaco Mulder, LPW en lid van die betrokke portefeuljekomitee asook die VF Plus se hoofwoordvoerder van Omgewingsake, aandring dat die portefeuljekomitee dringend sy volle toesighoudende verpligting moet nakom ten opsigte van die dreigende suurwaterkrisis aan die Wesrand wat ook
Bejaarde sterf na plaasaanval
‘n Bejaarde man van die Oos-Kaap wat ernstig tydens ‘n plaasaanval beseer is, is oorlede. Hy het in die Livingstone Hospitaal in Port Elizabeth aan sy wonde beswyk. Die 86-jarige Jack Bergsman is verlede naweek deur vier mans aangerand en verskeie kere met ‘n mes gesteek in sy huis in die St Albans-omgewing. Die mans
Media geskok deur joernalis se arrestasie
Joernaliste en redakteurs het Woensdag ‘n aksiekomitee op die been gebring om te protesteer teen die Wet op die Beskerming van Inligting, asook die voorgestelde mediatribunaal, berig Beeld. Die Valke het Woensdag ‘n senior joernalis Mzilikazi wa Afrika van die Sunday Times, in hegtenis geneem. Die voorval het skokgolwe deur die mediagemeenskap gestuur. Die Valke
Ligaamsdele in swart plastieksak gevind
‘n Toordokter is in hegtenis geneem nadat hy Dinsdag in besit van verskeie liggaamsdele in ‘n swart plastieksak gevind is, sê die polisie. Die man is glo ‘n bekende toordokter in Cottonlands naby Verulam in KwaZulu-Natal. Polisie het die liggaamsdele agter die toilet in die man se badkamer gevind. Dit was glo in die plastieksakke
