Human evolution has been speeding up tremendously, a new study contends—so much, that the latest evolutionary changes seem to largely eclipse earlier ones that accompanied modern man’s “origin.” The study, alongside other recent research on which it builds, amounts to a sweeping reappraisal of traditional views, which tended to assume that humans have reached an
Is language in our genes?
Differences in our genes influence the type of language we speak, linguists report. “Tonal” languages such as Chinese use pitch changes to convey the meaning of words, while non-tonal languages such as English don’t. Dan Dediu and Robert Ladd of the University of Edinburgh found that groups of people who carry recently evolved versions of
Aan vaardighede skort dit nie!
Jimmy Manyi, voorsitter van die Kommissie vir Gelyke Indiensneming, is gedeeltelik reg wanneer hy sê Suid-Afrika se gebrek aan vaardighede is ’n mite, meen adjunkpresident Phumzile Mlambo-Ngcuka. Sy het dit verlede week in die parlement kwytgeraak.
Die feit dat daar swart gegradueerdes is wat werkloos is, kan toegeskryf word aan die feit dat hulle vaardighede nie altyd ooreenstem met wat die mark wil hê nie. Dan is dit ook waar dat diegene met “tegniese vaardighede” nie altyd oor sogenaamde “sagter” vaardighede beskik nie. Dit maak hulle volgens die adjunkpresident slegte ”spanwerkers” en minder bedrewe as dit byvoorbeeld kom by aanbiedings. Sy meen verder dat daar ook baie swart gegradueerdes is wat in posisies sit wat benede hulle kwalifikasies is. Hierdie swart werknemers bedank uiteindelik en vind werk elders.

Amanda Gouws se aanval op Afrikaners
Amanda Gouws is een van daardie meeloperintellektuele wat op George Orwell se lys, waaroor Buks van Rensburg elders in dié ruimte skryf, sou voorgekom het. Hulle is bereid om met die maghebber, hetsy ’n linkse, hetsy ’n regse, saam te werk solank as wat hul eie posisie daardeur bevoordeel word.
Soos Gouws onlangs in Die Burger skryf, beskou sy my en ander Afrikaners as “behep met ons eie identiteit”. Ongelukkig is dit juis daardie beheptheid wat vir ons die rykste taal, kultuur en tradisie op die Afrikavasteland geskep het.

Orwell se lys
Kan Afrikaners wat met die seëvierende ANC ten nadele van hul eie mense saamwerk, vergelyk word met Europese meelopers met kommunisme en fascisme?
Daar word dikwels bespiegel dat politieke figure die produkte is van die tyd waarin hulle leef. Joseph McCarthy is geen uitsondering op die reël nie. Dié Amerikaanse senator is vandag steeds, jare na sy dood, ’n berugte figuur in die Amerikaanse politieke landskap. Hy word selfs beskou as die mees onbeholpe senator wat nog in die Amerikaanse Senaat gesit het. Sy misbruik van mag word vandag onthou as die skelwoord “McCarthy-ism” rondgeslinger word in die bekgevegte tussen Amerikaners, of deur ander Westerse politici in Europa.
Om McCarthy beter te verstaan, moet mens miskien met die einde van die Tweede Wêreldoorlog by Potsdam begin. Aan die einde van die Tweede Wêreldoorlog het Truman, Churchill en Stalin ’n ooreenkoms by Potsdam onderhandel wat die wêreld ná die oorlog sou orden. Die ooreenkoms het ’n diep kloof tussen die Weste en die Kommunistiese Blok geopenbaar, waarna die Koue Oorlog in 1945 uitgebreek het.

Kuberoorlog in Estland
Zuma ontken bewerings van buitelandse steun
Die adjunkpresident van die ANC, Jacob Zuma, het deur middel van sy regsverteenwoordiger, Mike Hulley, gereageer op bewerings dat hy geldelike steun van Angolese en Libiese leiers ontvang het ten einde vir president Thabo Mbeki uit die stoel te lig. Volgens Zuma is die bewerings deel van ’n poging om hom te diskrediteer en hy hoop dat die gereg die skuldiges sal vind.
Die Sunday Independent het gister verwys na ’n “uiters geheime” verslag in hulle besit, waarin die bewerings vervat word.

Godsdiens nie altyd gesofistikeerd, nugter
Afrika-grense nie meer van belang nie
Die Instituut vir Sekerheidstudies het op 25 Mei ‘n seminaar in Pretoria aangebied oor die “Verenigde State van Afrika.” Die Afrika-unie se parlement gaan in Julie vanjaar in Akkra oor dieselfde kwessie vergader.

UK Schools divided on race
A remarkable picture of how Britain is ‘sleepwalking’ towards US-style segregation of schools along racial lines is highlighted today by government figures that reveal many towns are developing schools that are overwhelmingly white, Asian or black. A majority of pupils in many areas of the country – particularly in deprived former mill towns in the