Voetbal word dikwels as ‘n metafoor vir oorlog gebruik. Maar die vergelyking kan ook anderkant toe vloei, want, maak geen fout nie, môre op Loftus is dit oorlog, en dit is oorlog vir die afficionado, ‘n keurslag tussen twee plettermagte met wyduiteenlopende samestellings, kragpunte en krygsdoktrines. Ingegrawe aan die eenkant is die allesverowerende Blou Bulle,
Lees verder: Kop op die Blok sê: Wees stil my hart, die beker is blou
