Sewentien dae in die presidensiële suite, in een van Kaapstad se mees luukse hotelle, en die geselskap van vyf polisiemanne en twee amptenare, het belastingbetalers bykans ’n kwartmiljoen rand gekos sodat Nathi Mthethwa, minister van polisie, sogenaamd ‘n dak oor sy kop kon hê terwyl daar opknappingswerk aan sy ampswoning gedoen is. Mthethwa het tussen
Australiese program berispe vir ‘rassisme’
‘n Australiese TV-programaanbieder het verskoning aangeteken vir ‘n swartgesigparodie van die Jackson Five. Die program, “Hey Hey It’s Saturday”, se gas was ‘n wit Amerikaanse akteur, Harry Connick Jr., wat sigbaar geskok was deur die aanbieding van Woensdagaand. Vier mans met Afropruike en swartgesmeerde gesigte het saam met ‘n Michael Jackson-nabootser gedans. Die nabootser se
Bok van Blerk, jou geskiedenisonnie was nie so skerp!
Met ʼn onlangse besoek aan Pretoria het ek toevallig by ʼn verkeerskruising agter ʼn Bok van Blerk-toerbussie beland. Op die agterkant was daar ʼn uitbeelding van ʼn Boerekryger in die saal en ʼn Tommie aan sy linkerkant. Die geweer in die hande van die Boer het egter glad nie soos ʼn Mauser gelyk nie, maar
Lees verder: Bok van Blerk, jou geskiedenisonnie was nie so skerp!
Adv. Barbie skuldig bevind
Die voormalige advokaat, Cézanne Visser, is in die Pretoriase hooggeregshof skuldig bevind op 11 van die 14 aanklagte teen haar. Waarnemende regter Chris Eksteen het bevind dat Visser ‘n gewillige maat was in die seksuele mishandeling van drie jong meisies van ‘n kinderhuis en drie ander jong vroue. Visser het skuld ontken op 14 klagtes
Zuma-hulplyn bly beset
Sommige mense sukkel om na die presidensiële blitslyn deur te kom weens hoë volume oproepe, het president Jacob Zuma gesê. “Ons is besig om aan die probleem te werk sodat alle oproepe die aandag kry wat dit verdien,” het Zuma tydens die bekendstelling van die presidensiële blitslyn, 17737 in Pretoria gesê. Hy het gesê die
Is ons anders as Zim?
Die eerste sarsie is afgevuur deur die minister van landbou: Die grond gaan moontlik op die Zimresep in die NSA herverdeel word, want daar is te min geld om die boere uit te koop. Goed, die toneel is geopen. My vraag aan elke Afrikaner in die besonder, en blanke in die breë, is watter rol
Airlink-loods sterf
Die SA Airlink-vlieënier wat op Erfenisdag in ‘n vliegongeluk in Durban betrokke was, het aan sy beserings in die hospitaal beswyk, berig Eyewitness News. Kaptein Alistair Freeman en drie ander mense is ernstig beseer toe die vliegtuig kort ná dit opgestyg het, op ‘n skoolveld in Merebank, suid van Durban, neergestort het. Chris Botha, ‘n
Pakistan boos oor beskuldigings van knoeiery
Die Pakistanse krieketspan en sy bestuur is boos oor ‘n politikus se bewerings dat dié span wedstryde in die Internasionale Krieketraad se Kampioenetrofeereeks met opset verloor het. Dié span het selfs ondersteuning van hul aartsvyand, Indië gekry. Pakistan se afrigter, Intikhab Alam, het gesê hy is erg omgekrap deur dié “ontstellende bewerings”. Hy het ook
As dit nie stukkend is nie, breek dit
Die voormalige Amerikaanse president, John F Kennedy, het jare gelede die volgende idioom bekend gemaak, ook in die Afrikaanse volksmond. “If it ain’t broken, dont fix it.” As iets reg werk, moenie daaraan torring nie. Dit is beslis nie wat sedert die De Klerk oorgawe van 1994 in Suid-Afrika gebeur het nie. Dit begin egter
Voedsaam
{jathumbnail off} Voedsaam en maklik genoeg vir ‘n kok wat die ene duime is! ‘n Koppie bruinrys, gaargekook vir twee mense. Sny 2 of 3 dwergkomkommers in dun skyfies en halveer 10 kersietamaties. Krummel ‘n fetawieletjie oor die rys en meng. Vir die slaaisous, meng die sap asook gerasperde skil van ‘n lemoen en die
