McBride-hofsake kos tot dusver R7 miljoen

Image

Robert McBride

Hofsake waarin Robert McBride, die polisiehoof van Ekurhuleni betrokke is, het tot dusver R6,9 miljoen gekos, het die burgemeester van die metroraad gister gesê.

Lees verder: McBride-hofsake kos tot dusver R7 miljoen

Vliegtuig raak die aanloopbaan byster in die Kongo

‘n Kongolese vliegtuig met 79 passasiers en bemanning aan boord het die aanloopbaan byster geraak en in ‘n woonbuurt in geploeg waar dit in vlamme uitgebars het.

Lees verder: Vliegtuig raak die aanloopbaan byster in die Kongo

MDC se algemene staking misluk in Zimbabwe

Die algemene staking wat gister deur die Zimbabwiese opposisie uitgeroep is, het grotendeels misluk. Diegene wat nog oor werk in die vuisvoos ekonomie beskik, het maar gaan werk.

Lees verder: MDC se algemene staking misluk in Zimbabwe

Italiaanse politiek verskuif na regs

Die Italiaanse mediamagnaat, Silvio Berlusconi, het ‘n oortuigende oorwinning behaal in die pas afgelope verkiesing en is besig om ‘n koalisieregering van konserwatiewe partye saamgestel.

Lees verder: Italiaanse politiek verskuif na regs

Skoolkinders gestrand

Omtrent 5000 skoolkinders is die week sonder vervoer gelaat toe busbestuurders geweier het om leerders by die skool te besorg totdat hulle ‘n verhoging in tariewe kry.

Lees verder: Skoolkinders gestrand

Naspers wil op ontluikende markte fokus

Die grootste mediagroep in Afrika, Naspers, het Dinsdag gesê dat hulle ‘n voorlopige ooreenkoms met ‘n Griekse telekommaatskappy gesluit het om die Griekse en Cipriotiese betaalkanaal NetMed te verkoop.

Lees verder: Naspers wil op ontluikende markte fokus

Zimbabwekrisis na Veiligheidsraad van Verenigde Nasies

Die Verenigde State en Brittanje sal vandag die Zimbawekrisis by die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies te berde bring ongeag teenkanting vanuit Suid-Afrika, sê Westerse diplomate.

Lees verder: Zimbabwekrisis na Veiligheidsraad van Verenigde Nasies

E-skole vir Afrika

E-skole beoog om die kwaliteit van opvoeding in Afrika se laer- en hoërskole te verbeter om Afrika se kinders in staat te stel om deel te wees van die globale inligtingsgemeenskap.

Lees verder: E-skole vir Afrika

Lughawediewe in hegtenis geneem

Polisie in Kaapstad het drie mans en ‘n vrou in hegtenis geneem wat betrokke was by 39 voertuiginbrake by die Kaapse Internasionale Lughawe.

Lees verder: Lughawediewe in hegtenis geneem

Amerika skenk $200 miljoen vir voedselhulp

President George W. Bush het gister $200 miljoen (R1,6 miljard) aan voedselnoodleniging beskikbaar gestel om voedseltekorte in Afrika en elders te help verlig, het die Withuis gesê.

Lees verder: Amerika skenk $200 miljoen vir voedselhulp