‘Matige vooruitgang’ s? mediese sektor se onderhandelaar

'n Onderhandelaar het Dinsdagoggend laat blyk dat daar "matige vooruitgang" in die onderhandelinge met dokters en ander mediese personeel is. Die gesprek het tot in die vroeë oggendure aangehou en teen 4vm verdaag, het Phophi Ramathuba, 'n onderhandelaar vir die SA Mediese Vereniging, gesê. Ramathuba het aangedui dat daar in sekere kwessies vooruitgang gemaak is

Lees verder: ‘Matige vooruitgang’ s? mediese sektor se onderhandelaar

Nederlandse toeris se liggaamsdele vir moetie verkoop

Beeld berig dat 'n deeltydse swart lyksbesorger, Ben Mongadi (35), ’n hand en bors aan ’n swart pastoor in Acornhoek verkoop het. Dit was die liggaamsdele van ’n Nederlandse toeris. Die vrou is vier weke gelede in ’n ongeluk buite Lydenburg dood. Sy en drie ander Nederlanders het pas vir ’n vakansie in Suid-Afrika aangekom

Lees verder: Nederlandse toeris se liggaamsdele vir moetie verkoop

Geen anonieme selfoonoproepe meer nie

Van Woensdag sal enige een wat 'n voorafbetaalde SIM-kaart in Suid-Afrika wil koop, 'n wettige straatadres en identiteitsdokument moet vertoon, volgens 'n nuwe wet. Die wet wat ook afluistering en e-posonderskepping omskryf, sal hierdie week van krag wees Die wet sal vereis dat huidige voorafbetaalde SIM-kaarteienaars hulle besonderhede aan hulle diensverskaffers gee. Indien hulle weier

Lees verder: Geen anonieme selfoonoproepe meer nie

Eerstejaarslaagsyfer vir wiskunde tuimel

Business Day berig dat eerstejaarstudente se wiskundeslaagsyfer met bykans 40% geval het, nadat matriekwiskunde beduidend makliker gemaak is in 2008 agv uitkomsgebaseerde onderrig. Dit is die eerste groep wat met die UGO-metode onderrig is en wat wiskunde tot matriek moes neem. Die neiging is oral te bespeur by universiteite vanaf dié van die Witwatersrand (Wits) regdeur

Lees verder: Eerstejaarslaagsyfer vir wiskunde tuimel

Merkel in Washington

Donderdagaand, op die verhoog by die Library of Congress, was daar net een lid van die Huis van Verteenwoordigers – uit 'n moontlike 435 lede – wat opgedaag het om die Duitse kanselier Angela Merkel se toespraak te hoor. Belangstelling in 'n land soos Duitsland is lankal nie meer 'n manier om 'n loopbaan in

Lees verder: Merkel in Washington

Oproer breek op verskeie plekke uit

Inwoners van Thandukukhanya in Piet Retief het amok gemaak en bande aan die brand gesteek nadat 'n berig oor gerugte van finansiële wanbestuur in die munisipaliteit Maandag deur die SAUK uitgesaai is. Hulle het ook gedreig om die dorp in Mpumalanga onregeerbaar te maak, het die uitsaaier gesê. Dit het gevolg op 'n ontmoeting tussen

Lees verder: Oproer breek op verskeie plekke uit

Gray Davis, Rapport en Eksdom

Image

Tydens die jare 2000 en 2001 was daar ‘n elektrisiteitskrisis in die Amerikaanse deelstaat Kalifornië. Die besonderhede van die krisis sou bekend voorgekom het aan Suid-Afrikaners wat tans onderhewig is aan die wanbestuur van ‘n getransformeerde Eksdom, waar regstellende-aksiehoofbestuurders R30 miljoen jaarliks “verdien” het, maar die land met kragonderbrekings moes sukkel.

Image

Tydens die jare 2000 en 2001 was daar ‘n elektrisiteitskrisis in die Amerikaanse deelstaat Kalifornië. Die besonderhede van die krisis sou bekend voorgekom het aan Suid-Afrikaners wat tans onderhewig is aan die wanbestuur van ‘n getransformeerde Eksdom, waar regstellende-aksiehoofbestuurders R30 miljoen jaarliks “verdien” het, maar die land met kragonderbrekings moes sukkel.

Lees verder: Gray Davis, Rapport en Eksdom

Verligting oor wapenuitspraak

Image

Sy sal nou weer rustig kan slaap…

Die SA Jagters- en wildvereniging het die tussentydse hofbevel verwelkom en gesê dit sal tydelik verhoed dat meer as 'n miljoen Suid-Afrikaanse wapeneienaars om middernag op 30 Junie tot misdadigers verklaar word.

Image

Sy sal nou weer rustig kan slaap…

Die SA Jagters- en wildvereniging het die tussentydse hofbevel verwelkom en gesê dit sal tydelik verhoed dat meer as 'n miljoen Suid-Afrikaanse wapeneienaars om middernag op 30 Junie tot misdadigers verklaar word.

Lees verder: Verligting oor wapenuitspraak