Zuma vra dat globale finansi?le argitektuur verander word

Die globale finasiële argitektuur moet verander word sodat ontwikkelende lande ook verteenwoordig word, het president Jacob Zuma Woensdag tydens sy toespraak in Sjarm El Sjeg, Egipte, gesê. Vyftien lande se staatshoofde is tans daar byeen vir die spitsberaad vir die Beweging vir Onverbonde Lande, BOL. Hy het gesê die "algehele onvermoë van finansiële intsellings om

Lees verder: Zuma vra dat globale finansi?le argitektuur verander word

Betogers versper pad tussen Sun City en Brits

Een persoon is beseer en drie is in hegtenis geneem nadat die polisie Maandagoggend met rubberkoeëls op 'n skare betogers losgebrand het naby Rustenburg, het die SAUK berig. Honderde inwoners van Lekgalong, Lethabong en Ikageng het die pad tussen Sun City en Brits met brandende bande afgesper. Die SAUK se nuusspan het berig dat die

Lees verder: Betogers versper pad tussen Sun City en Brits

Wynprodusente se toekoms lyk oes

Suid-Afrika se wynprodusente se toekoms lyk maar oes. Hulle is onder druk omdat die gemiddelde produksiekoste in die wynbedryf oor die afgelope vyf jaar met 24% gestyg het. Volgens ’n verslag deur VinPro, die wynprodusente se diensorganisasie, is wynproduksie op die lang termyn nie ekonomies volhoubaar is nie want oor dieselfde tydperk het wynprodusente se

Lees verder: Wynprodusente se toekoms lyk oes

Franse kan dalk Sondae werk

Franse wetgewers stem vandeesweek oor ’n omstrede wetsontwerp wat daartoe kan lei dat meer winkels Sondae sal mag handel dryf en dat meer mense werk. Voorstanders van dié wetsontwerp, een van president Nicolas Sarkozy se sleutelbeloftes, sê om sake-ure uit te brei wat Sondae insluit, sal die Franse ekonomie, wat teen die resessie veg, ’n

Lees verder: Franse kan dalk Sondae werk

Swart ikoon is vermoor

Michael Jackson is vermoor. Dit is altans hoe die Los Angeles-polisie die sanger se dood op 25 Junie aan hartversaking interpreteer. Dr. Conrad Murray, die sanger se persoonlike geneesheer, is in die gereg se visier. Die nuwe wending  laat verdere vrae oor die swart ikoon wat verkies het om wit te lyk, se reeds eienaardige

Lees verder: Swart ikoon is vermoor

Hoe nou, Sadou?

Die Natalse tak van die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysers-Unie, Sadou, kla oor hoe eksamenantwoordstelle nagesien word. (Is dit nie terloops interessant hoe menige lande en organisasies met “Demokraties” in hulle name juis niks van die aard is nie? Sadou is ‘n gawe versameling Staliniste, en so ook was die Duitse Demokratiese Republiek allermins demokraties.) Volgens Sadou

Lees verder: Hoe nou, Sadou?

Een kritiek nadat polisie rubberkoe?ls in Khayelitsha gebruik

Een persoon is in ‘n kritieke toestand nadat die polisie Dinsdagaand met rubberkoeëls op betogers in Khayelitsha geskiet het. ”Lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens en metro-polisie het op meer as 15 mense met rubberkoeëls geskiet tydens gister se betogings. Een persoon is in ‘n kritieke toestand in die Groote Schuur-hospitaal in Kaapstad,” het die AbahlalibaseMjondolo-inwonersvereniging

Lees verder: Een kritiek nadat polisie rubberkoe?ls in Khayelitsha gebruik

Charles Taylor ontken skuld

Oudpresident Charles Taylor van Liberië, die eerste Afrikaleier wat in verband met oorlogsmisdade verhoor word, het gister in sy eie verdediging getuig en gesê die saak teen hom wemel van verkeerde inligting en leuens. Taylor, 61,  staan tereg op 11 aanklagte van aanstigting tot moord, verkragting, verminking, seksuele slawerny en die opkommandering van kindersoldate gedurende

Lees verder: Charles Taylor ontken skuld

Johann Wingard: ‘n Strategiese alliansie tussen Boere en Russe?

Image

Dit is fassinerend om op skotteltelevisie na kanaal 405, Russia Today (RT), te kyk. Nie vir sy goeie joernalistiek as sodanig nie, maar om te sien hoe ‘n kapitalistiese Rusland vandag funksioneer. Oor baie jare moes ons hoor dat alles wat Russies is, taboe en verwerplik is. Nou wys die RT-kanaal ‘n ander, moderner Rusland en bied ‘n aangename kykervaring vir die oningeligtes.

Image

Dit is fassinerend om op skotteltelevisie na kanaal 405, Russia Today (RT), te kyk. Nie vir sy goeie joernalistiek as sodanig nie, maar om te sien hoe ‘n kapitalistiese Rusland vandag funksioneer. Oor baie jare moes ons hoor dat alles wat Russies is, taboe en verwerplik is. Nou wys die RT-kanaal ‘n ander, moderner Rusland en bied ‘n aangename kykervaring vir die oningeligtes.

Lees verder: Johann Wingard: ‘n Strategiese alliansie tussen Boere en Russe?