‘Die handskoene is af’

Julius Malema, voormalige president van die ANC-jeugliga, het gesê hy gaan teen sy skorsing as ANC-lid appelleer, het eNews Donderdag berig.  Volgens die nuuskanaal het Malema dié boodskap vir ondersteuners gehad nadat hy ‘n politieke wetenskap-eksamen in Limpopo afgelê het. Malema het gesê die handskoene is nou af en dat dit tyd is om die

Lees verder: ‘Die handskoene is af’

Naspers kondig personeelvermindering aan

Afrika se grootste aanlynnuusbron 24.com, wat nuuswebwerf News24 publiseer, het aangekondig dat ‘n “herstrukturering” wat sal lei tot personeelvermindering in die pyplyn is. Die aanlynnuusbron wat deur die internetreus van ontluikende markte Naspers besit word, bestaan ​​uit 22 webkanale met ‘n gesamentlike gehoor van meer as vier miljoen maandelikse gebruikers. Die maatskappy het sowat 250 mense,

Lees verder: Naspers kondig personeelvermindering aan

Malema ontvang volle betaling tot appèl

Alhoewel Derek Hanekom, voorsitter van die ANC se nasionale tugkomitee, Donderdag ter afsluiting van die bevindinge aan die pers gesê het die “respondent sal sy pos as president van die ANC-jeugliga ontruim”, sal Julius Malema met volle betaling geskors wees totdat die appèlproses afgehandel is, het Jackson Mthembu, woordvoerder van die ANC, gesê. Malema is vir

Lees verder: Malema ontvang volle betaling tot appèl

Malema geskors, maar kan appelleer

Julius Malema, president van die ANC-jeugliga, is vir vyf jaar uit die party geskors nadat hy skuldig bevind is op twee van die vier aanklagte teen hom. Hy en sy medebeskuldigdes is reeds in kennis gestel van die komitee se bevindinge. Hulle het 14 dae om by die nasionale appèlkomitee appèl aan te teken. Cyril

Lees verder: Malema geskors, maar kan appelleer

Malema los op 1 aanklag

Die lidmaatskap van vyf van die lede aangekla in die dissiplinêre verhoor van die ANC-Jeugliga is opgeskort vir 2 jaar. Dit sluit dié van president Julius Malema in. Hu is skuldig bevind op aanklag dat hy en ander jeugliga-leiers ‘n vergadering ongenooid bygewoon en ontwrig het. Ronald Lamola, adjunkleier van die jeugliga, Sindiso Magaqa, sekretaris-generaal,

Lees verder: Malema los op 1 aanklag

Die DA se eie Yengeni-skandaal

Tony Yengeni is in 2004 skuldig bevind en tot tronkstraf gevonnis agv magsmisbruik. Hy het sy posisie misbruik en op korrupte wyse ‘n onregverdige afslag op ‘n luukse viertrekvoertuig bekom. In die vreemde Nuwe Suid-Afrika was ‘n kleinerige minderheid, stellig iewers tussen 10% en 20% van die bevolking, destyds gewalg deur die onverkwiklike spektakel van Tony

Lees verder: Die DA se eie Yengeni-skandaal

Malema nie by verhooruitspraak nie

Julius Malema, leier van die ANC-Jeugliga, sal afwesig wees wanneer die uitspraak in sy dissiplinêre verhoor Donderdag gelewer word, het die liga gesê. Volgens die liga sal hy in daardie stadium eksamens in Polokwane aflê. Malema se medebeskuldigdes, Floyd Shivambu (woordvoerder), Ronald Lamola (adjunkpresident), Pule Mabe (tesourier-generaal), Sindiso Magaqa (sekretaris-generaal) en Kenetswe Mosenogi (adjunk-sekretaris-generaal) sal

Lees verder: Malema nie by verhooruitspraak nie

DA mislei publiek oor korrupsie

“Die DA mislei die publiek met sy ongeërgde reaksie op die bevinding van die Openbare Beskermer oor wanadministrasie, wangedrag en onreëlmatighede in die DA beheerde Midvaal munisipaliteit in Gauteng.” So sê mnr Jaco Mulder VF Plus-LPW en provinsiale leier vir Gauteng. Die feit dat mnr James Selfe, DA LP en Timothy Nast uitvoerende burgemeester van

Lees verder: DA mislei publiek oor korrupsie

OB moet bloulig-jaagduiwels uitskud

“Die Vryheidsfront Plus gaan die Openbare Beskermer (OB) versoek om ‘n volledige ondersoek te doen na alle voorvalle waar padverbruikers betrokke was in insidente met bloulig-motors van ampsdraers. Daar is ‘n merkbare toename in die aantal voorvalle waar ampsmotors ongelukke veroorsaak of padverbruikers deur die bestuurders van die bloulig-motors geïntimideer of gedreig word. Ons wil

Lees verder: OB moet bloulig-jaagduiwels uitskud