Motlanthe baie gewilder as Zuma

‘n Meningspeiling onder jong mense toon dat adj.pres. Kgalema Motlanthe bykans twee keer gewilder is as pres. Jacob Zuma, berig RSG. Die peiling deur Pondering Panda het bevind dat Motlanthe die gewildste keuse is om die volgende president te word. Altesaam 28% van respondente verkies die adjunk-president bo Zuma. Zuma is die ongewildste kandidaat met

Lees verder: Motlanthe baie gewilder as Zuma

City Press stert tussen die bene na ANC-boikot

Redakteur Ferial Haffajee van City Press het gister bevestig dat die beeld van die omstrede skildery van Jacob Zuma afgehaal sal word, in wat as ‘n opspraakwekkende ommekeer beskou kan word. “Ek het net ‘n bietjie tyd nodig om dit te doen,” het Haffajee gesê. Die redakteur van City Press het vroeër dapper verklaar: “Ek

Lees verder: City Press stert tussen die bene na ANC-boikot

Israel: Feministe kla oor rassisme

Feministe het die Israeliese regering beskuldig van ‘n rassistiese beleid teenoor die land se swart Ethiopiese Jode. Aktiviste glo swart vroue is doelbewus in ‘n omstrede geboortebeperkingsprogram gedwing om ‘n daling mee te bring in hulle bevolking – ‘n bewering wat die regering ontken. Duisende Ethiopiërs immigreer reeds na Israel sedert die 1980’s, maar hulle

Lees verder: Israel: Feministe kla oor rassisme

Miami-polisie skiet swart kannibaal

Ontstellende nuwe besonderhede en kringtelevisiebeelde is vrygestel in die noodlottige skietery by ‘n laagwaterbrug tussen ‘n naakte swart kannibaal en die polisie in Miami, in die VSA. ‘n Ooggetuie het Saterdagmiddag getuig dat hy iets aanskou het wat net kan beskryf word as besonder wreedaardig: ‘n Naakte swartman wat die gesig van ‘n ander kaal

Lees verder: Miami-polisie skiet swart kannibaal

Arabiese lente is SA se voorland, sê JKL

Werkloosheid in Suid-Afrika is ‘n tikkende tydbom en werklose Suid-Afrikaners sal waarskynlik soos jeugdiges in Egipte en Tunisië vir geleenthede veg, het Buti Manamela, nasionale sekretaris van die Jong Kommuniste-liga (JKL), gesê. “Die behoefte vir werkgeleenthede is meer dringend en die regering moet aandag aan al hierdie dinge gee,” het Manamela Saterdag gesê. Hy het

Lees verder: Arabiese lente is SA se voorland, sê JKL

Bewerings teen Mdluli ‘ernstig’

Die kantoor van die nasionale polisiekommissaris sê noudat die afgesette hoof van misdaaadintelligensie, Richard Mdluli weer geskors is, sal ‘n interne ondersoek plaasvind na die ernstige bewerings wat teen hom gemaak word, berig RSG. Mdluli word ondersoek weens die beweerde misbruik van ‘n geheime fonds en nepotisme, terwyl hy ook verbind word met die moord

Lees verder: Bewerings teen Mdluli ‘ernstig’

SKA in venootskap met Afrika

Die wêreld se grootste en mees gevorderde radio-teleskoop, die SKA, wat in staat sal wees om buiteruimtelike lewe in die heelal op te spoor, sal tussen Suid-Afrika en Australië gedeel word, berig RSG. Die besluit is deur Kanada, China, Italië, Nederland en Brittanje by die lughawe Schiphol in Amsterdam, Nederland, gedoen. Suid-Afrika beplan om in

Lees verder: SKA in venootskap met Afrika

Afrikaans en die betekenis van 26 Mei 1948

Gister was my verjaardag en ek wil nogmaals almal bedank wat my op Facebook, Twitter en elders gelukgewens het. Hoe ouer ek word, hoe meer kom ek onder die indruk dat die toevallige dag 26 Mei, soos 31 Mei, nogal ‘n belangrike datum in ons volk se geskiedenis verteenwoordig. Op 26 Mei 1948 het die

Lees verder: Afrikaans en die betekenis van 26 Mei 1948

As Afrikaners sou saamstaan

Daar was ʼn tyd toe Afrikaners en blankes in die breëre sin Suid Afrika besit het as ʼn de jure staat. Dit het goedgegaan met Suid Afrika. Daar is selfs omgesien na die minder bevoorregtes (van natuur minder bevoorreg natuurlik). Daar is ook vir die nie-blankes politieke oplossings voorgehou. Sou so ʼn oplossing die Afrikaners

Lees verder: As Afrikaners sou saamstaan