Roelf Meyer, die gestorwe NNP se onderhandelaar, sal die hervorming van die SANW oorsien. Dit is nie duidelik waarom Meyer as opgewasse vir die taak beskou word nie. Die voorsitter van die hersieningskomitee en voormalige minister van verdediging, Meyer, sê hulle is landwyd besig om met belanghebbendes in gesprek te tree, om te probeer vasstel
Pole histeries oor Obama se vergissing
Die Withuis het gesê president Barack Obama se flater Dinsdag toe hy verwys het na ‘n “Poolse doodskamp”, was ‘n vergissing. Hy het by die verering van ‘n Poolse oorlogsheld die term gebruik. Die president se opmerking het onmiddellike klagtes van Pole veroorsaak wat gesê het Obama moes dit ‘n “Duitse doodskamp in Nazi-besette Pole”
Bob benoem vir toerisme-ambassadeur
De Zimbabwaanse dictator Robert Mugabe is door de World Tourism Organization (WTO) van de VN benoemd tot ambassadeur voor toerisme, samen met zijn Zambiaanse ambtgenoot Michael Sata. Zambia en Zimbabwe organiseren volgend jaar immers samen de algemene vergadering van de WTO. Een Zimbabwaanse krant citeerde de bevoegde minister, die had gezegd dat de twee presidenten
BBC gebruik post-Irakfoto vir Sirië
Met die skok van die Houla-tragedie in Sirië wat regoor die wêreld weerklink, het die BBC ‘n hartverskeurende foto van die rye en rye kinders se liggame vrygestel. Dit blyk nou dat die foto eintlik uit post-Saddam Irak kom. Fotograaf Marco di Lauro wat die BBC se foto geneem het, sê hy het amper “van
‘n Pyn vir een is ‘n pyn almal
Die ANC-Jeugliga was merkbaar afwesig van Dinsdag se optog na die Goodman-galery in Johannesburg. Terwyl verteenwoordigers van alle ander ANC-strukture en hul vennote van die Dieretuinmeer na die galery in Rosebank opgeruk het om ‘n memorandum van protes in te handig teen Brett Murray se skildery The Spear, het die ANCJL nie opgedaag nie. ‘n
Die verskriklike verhaal wat die Britte verswyg
Hulle het as slawe gekom op die groot Britse skepe wat na die Amerikas geseil het. Hulle is gestuur in hul honderde duisende, mans, vroue en selfs klein kindertjies. Wanneer hulle in opstand gekom het of selfs ‘n bevel verontagsaam het, is hulle op die wreedste maniere gestraf. Slawe-eienaars het hul menslike eiendom opgehang aan
Lees verder: Die verskriklike verhaal wat die Britte verswyg
Suid-Vrystaat keelvol vir swak paaie
‘n Groot groep inwoners van dorpe in die Suid-Vrystaat gaan rug styfmaak oor die haglike toestand van hul paaie. Hul beplande massa-aksie teen die stukkende paaie sal voortgaan, ten spyte van die provinsiale regering se pogings om dit te keer. Een van die organiseerders, Dawie Venter, sê onderhandelings met die departement van vervoer het misluk.
Witkruisemonument: Eerbetoon op 2 Junie
Op Saterdag 2 Junie 2012 vind die jaarlikse eerbetoon-geleentheid van die Witkruisemonument naby Pietersburg plaas. “Die Witkruisemonument is opgerig ter nagedagtenis van slagoffers van plaasaanvalle. Dit is ‘n gemeenskapsprojek en ons versoek die mense van die omgewing om die herdenking by te woon. Tydens hierdie geleentheid sal daar ook resorasie en aanvulling aan die monument
Die besbetaalde staatsamptenaar woon in Tshwane
RSG berig dat Suid-Afrika se hoogsbetaalde staatsamptenaar in Tshwane woon. Jason Ngobeni het ‘n verhoging gekry by sy metroraad van meer as R500 000. Die stadsbestuurder van die Tshwane-metroraad het hom by sy Johannesburgse eweknie aangesluit met ‘n salarispakket van meer as R3 miljoen per jaar. Ngobeni en Trevor Fowler van Johannesburg sal vanaf 1
Lees verder: Die besbetaalde staatsamptenaar woon in Tshwane
Blair se geheime uitgelap
“Hierdie man moet gevang word vir oorlogsmisdade. JP Morgan het hom betaal vir die Irak-oorlog, drie maande nadat ons Irak binnegeval het. “Hulle het die Irakese bank vir $20 miljard opgehou. Hy is daarna $6 miljoen (R50 miljoen) jaarliks betaal en word nog steeds deur JP Morgan betaal, ses maande nadat hy uit sy amp
