Kan ons vryheid sonder geweld verkry?

Gister by ‘n Vryheidsfrontvergadering was daar ‘n ligte meningsverskil tussen my en dr. Corné Mulder oor die gebruik van die woord “gemeenskap” wanneer “volk” bedoel word. Dis nie iets waaroor ‘n mens gaan vuisslaan nie, maar vir my is dit belangrik dat ons onsself met die regte terme beskryf. Op die ou end het die

Lees verder: Kan ons vryheid sonder geweld verkry?

Skierlik-skieter se familie besoek slagoffers

Die familie van Johan Nel het Saterdag die Skierlik-gemeenskap in Swartruggens in Noordwes besoek. Nel se familie wil goeie verhoudings tussen die plaasgemeenskap en plaaslike inwoners herstel en versoening aanmoedig. Nel het vier mense in 2008 in die swart gemeenskap by Skierlik doodgeskiet en verskeie ander gewond. Hy is tot lewenslange tronskraf vir die daad

Lees verder: Skierlik-skieter se familie besoek slagoffers

Breivik is kranksinnig sê psigiaters

Psigiaters wat die Noorweegse selferkende massamoordenaar Anders Behring Breivik as kranksinnig geklassifiseer het, het Vrydag tydens ‘n getuienis in die hof hul gevolgtrekkings herbevestig. “Ons kon nie ‘n ander verslag geskets het nie,” het die psigiater Torgeir Husby, wat saam met Synne Sorheim tot die slotsom gekom het dat Breivik aan paranoïese skisofrenie ly en

Lees verder: Breivik is kranksinnig sê psigiaters

Integrasie is eksistensiële slawerny

Een voordeel om in Europa te woon is dat ‘n mens ‘n beter oorsig kry oor die geskiedenis van volkere wat streef om saam met mekaar te probeer leef. Waar Suid-Afrika al honderde jare probeer om sy etniese geskille by te lê, begin Europa nou eers, en soos die ou spreekwoord lui is die duiwel

Lees verder: Integrasie is eksistensiële slawerny

Jeugdag sonder die jeug

Jeugdag, op 16 Junie, gaan blykbaar dié jaar sonder die jeug gevier word. Die opwelling van ontevredenheid reg oor die land lê aan die wortel van die versuim. Kevin Allan, van Municipal IQ, ‘n organisasie wat 283 munisipaliteite monitor, sê dis net die begin van diensleweringsbetogings en opstand. Mei 2012, bewys hulle opname, het meer

Lees verder: Jeugdag sonder die jeug

Aandklokreël in Tunisië ingestel

Tunisië se Lente-rewolusie het nog geweld gebaar. Die Amerikaanse vise-president Joe Biden, noem egter die Arabiese Lente steeds ‘n “demokratiese beweging“. Op dieselfde dag as sy toespraak, het die Egiptiese hoë hof die Islamitiese meerderheid in die parlement nietig verklaar en die Egiptiese weermag het beheer van die wetgewer oorgeneem. ‘n Aandklokreël moes in agt

Lees verder: Aandklokreël in Tunisië ingestel

Britse pedofiele vas voor Spele

Die polisie het klopjagte onderneem by die huise en eiendomme van tientalle vermeende pedofiele in Brittanje en het 76 mense, insluitende ‘n afgetrede onderwyser, in hegtenis geneem. Beamptes van 40 taakmagte wat onder die beheer van die Child Exploitation and Online Protection Center ontplooi is, het 141 lasbriewe uitgereik. Die oortredings sluit onder andere in

Lees verder: Britse pedofiele vas voor Spele

Man kritiek na Zandspruit-skietery

‘n Man is gewond toe hy tydens ‘n betoging by die Zandspruit- informele nedersetting, wes van Johannesburg, geskiet is, het die polisie gesê. Die skietery het Woensdagaand plaasgevind toe twee groepe van die betogers vermoedelik stry gekry het. Ooggetuies het aan die polisie gesê een groep wou buitelanders se winkels plunder terwyl die tweede groep

Lees verder: Man kritiek na Zandspruit-skietery

Boer geskiet toe huishulp invaller inlaat

‘n Boer is byna noodlottig gewond in ‘n skietery toe ‘n swart aanvaller wat sy huishulp ingelaat het, op hom losgebrand het, berig OFM. Ian Gaobepe, polisiewoordvoerder in die Vrystaat, sê die 33-jarige huishulp het Donderdagmiddag aan ‘n deeltydse werker toegang tot die plaashuis op Soutpan verleen. Die swart aanvaller het op die 58-jarige boer

Lees verder: Boer geskiet toe huishulp invaller inlaat