Die Afrikaners en die blankes se voortbestaan in hierdie land is moontlik van korte duur. Waarom gaan dit so sleg met ons? Wat moet ons daadwerklik daaraan doen? En as ons weer ons mooi land sou verower, hoe gaan ons dit behou terwyl ons die kiem van selfvernietiging in ons gene dra?
Ons hoef net in Josua te gaan lees wat die antwoorde op die bogenoemde vrae is. Toe Israel sondig deur van die buit uit die verslane stad Jerigo teen God se bevel in, heimlik vir hulself neem, het Hy sy eie verbond oortree soos Hyself dit stel, en hulle nie langer voor hulle vyande laat standhou totdat die ban onder hulle met wortel en tak uitgeroei is nie. Sy voorskrif om dan vir Agan, wat skelmpies een mooi mantel, tweehonderd sikkels silwer en een goudstaaf in die grond binne sy tent begrawe het, te straf om sodoende die hele Israel te reinig, het alles van Agan ingesluit. Daar was geen genade nie; hy, sy vrou, sy seuns en dogters, sy kleinvee en sy tent en alles wat aan Agan behoort het, is gestenig en verbrand en ’n groot hoop klippe is daarop gepak. Josua se laaste woorde aan Agan was: “Hoe het jy ons in die ongeluk gestort!” Eers toé het die Here Hom afgewend van sy toorn en was die volk weer veilig.

Lees verder: De Klerk en verraaiers moet wortel en tak uitgeroei word