Stem in ons meningspeiling (hiernaas, regs): Behoort Boerehaat-Engelse soos Georgina Guedes toegelaat te word om in ons Republiek te woon?
Oor die Porrajoernalis, Georgina Guedes, se stelling You say ‘potato’, I say ‘Tshwane’ kan ek aan haar oordra: “Ek sê Pretoria en jy sê ‘Tamatsj and Patatsj’.” Dis omtrent hoeveel agting Afrikaners vir die Tshwane-voorstanders soos Guedes en kie het. Miskien is Tshwane ‘n Portugese groentesoort waarvan ons nog nie gehoor het nie. Guedes se hatige peri-peri-giftong sou miskien beter pas agter die kasregister van een van daardie olierige kitskosplekke waar die bantoe-arbeiders meer mishandel word as die kakkerlakke wat die kombuis oorheers. Die afstammelinge van viswinkels, groentesmouse, barbiere ens. is nou nie eintlik die tipe mense wie se mening in my boek tel nie.
Georgina laat my aan die vuil en ongedissiplineerde Porrakind op skool dink met wie niemand gesien wil wees nie. Daar is altyd ‘n skolier wat aan die regte kant van die spoorlyn woon by wie die groentesmous se kind probeer in wees. Dis gewoonlik die ewe rebelse Engelse kind wat gulhartig die enetjie met die olierige hare akkomodeer. Terwyl die Porrakind die onderwyser uittart, kruip sy altyd by die Engelse kind wat die Afrikaanssprekende onderwyser ewe veel haat. Tipies van mense met ‘n swak agtergrond is hierdie Lusitaanse gebroedsel altyd hatig teenoor gesag, veral as die gesag ‘n verhewe kultuurgroep is.
