Dat Afrikaners vir die Portugese lieplappers van Angola en Mosambiek ‘n reddingsboei gegooi het en dat ons ‘n ooglopende agterlike nasie as ons gelykes aanvaar het, het die Porra geensins met dankbaarheid gevul nie. Met sy ongedissiplineerde en temperamentele Latyns-katolieke agtergrond was die ordelike gestruktureerdheid van die Wesgermaanse Calvinistiese Afrikaner vir hom net een te veel. Ons verhewenheid het net hul agterlikheid beklemtoon. Dit is toe dat sy haar na haar nuwe vyand se vyand wend. Ongeag dat die Engelse op die Porras neersien, word elke Portugese opdrifsel, wat net met hul vuil klere op hul lywe van hul twee mislukte Afrikakolonies af hier aangekom het, toe ook “Engels”. Dit is hoe die ruggraatlose “see-bantoe” aan sy redder en weldoener dank betuig het, deur ons vyand se taal syne te maak.
Ongeag hoe Georgina en haar mede “baccalau-baccalau!”-gillers probeer om Engels te wees is Rosettenville nie aan dieselfde kant as Sandton nie. Al woon hierdie viswyf in Morningside (of waar ook al), bly Madeira in haar bloed. Ja, Madeira; dis die ghetto van Portugal en Portugal is die ghetto van Europa. Dan is daar nog boonop diesulkes wat van daardie industriële krotstad Porto afkomstig is…
Georgina, soos soveel ande blanke(?) volksvreemdes, insluitende die Engelse, soek nou naarstigtelik witvoetjie by hul anglofiele Xhosa-heersers. Nou is dit ‘n kwessie van “slaan ons terwyl ons lê”. Dit wys ook presies hoe ruggraatloos die Engelse en hul lakeie is.
Leave a Reply
You must be logged in to post a comment.