Vier onderwyses het Maandag insekgif geabsorbeer by ‘n laerskool in KwaZulu-Natal, en is na ‘n kliniek gehaas vir mediese behandeling, het paramedici gesê. Netcare 911-woordvoerder Chris Botha het gesê een onderwyser is in ‘n kritieke toestand terwyl die ander drie se toestand ernstig is. Die onderwysers het organofosfaat ingekry by die Mkobozi Laerskool in Esikhawini
Al-Bashir ignoreer lasbrief
Soedan se president het na Eritrea gereis op sy eerste oorsese reis sedert die internasionale hof ‘n lasbrief uitgereik het teen hom op aanklagte van oorlogsmisdade in Darfoer. Die Arabiese nuuskanaal Al-Jazeera het beeldmateriaal gewys van president Omar al-Bashir wat Maandag aangekom het op die Asmaralughawe en sy amptelike ontvangs. Die besoek is nie aangekondig
De Klerk onttrek aan 2010 Vredeskonferensie
Voormalige president FW de Klerk het Maandag onttrek aan die 2010 Wêreldbekervredeskonferensie in Johannesburg die week omdat die regering weier om aan die Dalai Lama ‘n visum te gee. “Mnr. De Klerk het die besluit met groot huiwering geneem, omdat hy die 2010 Wêreldbeker en die doel en konsep van die vredeskonferensie ondersteun.” “Hy hoop
Breinvliesontsteking in Oos-Kaap
Elf Tieners word behandel vir moontlike breinvliesontsteking in die Oos-Kaap, het ‘n provinsiale woordvoerder van die gesondheidsdepartement Maandag gesê. Dit volg na die dood van ‘n 16-jarige seun aan breinvliesontsteking in die Cecilia Makiwane hospitaal gedurende die naweek, het woordvoeder Sizwe Kupelo gesê. Hy het gesê die 11 tieners is almal leerlinge by die Unathi
Mercedes sien rooi oor anti-Moslem e-pos
Mercedes Benz SA het twee werkers geskors nadat hulle klaarblyklik ‘n anti-Moslem e-pos gestuur het, het die maatskappy Maandag gesê. Die 2, van die maatskappy se Centurion hoofkantoor is geskors hangende ‘n volle ondersoek, het die maatskappy se woordvoerder Annelise van der Laan aan Sapa gesê. “Dit druis in teen ons maatskappy se filosofie en
Leerling gaan op moordtog in Mpumalanga
‘n Twintigjarige graad-10 leerling het Sondag met ‘n byl op ‘n moordtog gegaan in Mayflower, naby Ermelo in Mpumalanga, en na bewering 3 mense vermoor, insluitend ‘n 6-maande oue baba en 12 ander beseer. Die man, wat na bewering aan ‘n geestesafwyking lei, het klaarblyklik ‘n mediumgrootte byl gebruik om ‘n 70-jarige vrou, en ‘n
Spanning in Israelse veiligheidsmagte
Verlede week se publikasie van ooggetuieverslae deur Israeli soldate van beweerde mishandeling van Palestynse burgerlikes in die onlangse gevegte in Gasa beklemtoon ‘n debat in Israel oor die reëls van oorlog. Maar dit ontbloot ook iets anders: die stryd tussen sekulêre liberales en gelowige nasionaliste vir beheer oor die weermag en die samelewing. Verskeie van
Weer eens ‘n sensasionalistiese berig oor ras in Rapport
Ek is nie 'n groot bewonderaar van die Universiteit van Stalinbos nie, veral nav die gebeure rondom die Woordfees enkele jare gelede. Vandag het Rapport egter 'n sogenaamde "berig" op sy webwerf se hoofblad oor sogenaamde "rassisme" (sic) by die universiteit, wat in der waarheid niks van die aard is nie. Dit lyk egter
Lees verder: Weer eens ‘n sensasionalistiese berig oor ras in Rapport
Spanning in Israelse veiligheidsmagte
Verlede week se publikasie van ooggetuieverslae deur Israeli soldate van beweerde mishandeling van Palestynse burgerlikes in die onlangse gevegte in Gasa beklemtoon ‘n debat in Israel oor die reëls van oorlog. Maar dit ontbloot ook iets anders: Die stryd tussen sekulêre liberales en gelowige nasionaliste vir beheer oor die weermag en die samelewing. Verskeie van
Sjina in Galileo se wentelbaan
In die jongste van ‘n reeks struikelblokke vir die Galileonavigasiesatellietprojek, ‘n Europese poging om ‘n alternatief te bied vir die Amerikaanse GPS, lyk dit of Sjina gereed staan om ‘n frekwensie op te eis wat die Europese Kommissie wou gebruik as ‘n sekuriteitsgeoriënteerde deel van die diens. Gesprekke tussen Europese en Sjinese amptenare was nie
