бани подДанильченко Харьков
Amerikaanse hooggeregshof teen gebruik van ‘rou rassestatistiek’
Die Amerikaanse hooggeregshof het pas besluit dat dit verkeerd was om blanke brandweermanne van 'n bevordering te ontneem bloot omdat geen swart brandweermanne die eksamen vir bevordering kon slaag nie. Die blankes kon wel die eksamen slaag. Die uitspraak is ook 'n verleentheid vir Obama, aangesien sy keuse van 'n regstellende aksie-regter vir die hooggeregshof,
Lees verder: Amerikaanse hooggeregshof teen gebruik van ‘rou rassestatistiek’
‘Zuma het Cosatu ge?gnoreer’
Cosatu het Maandag by monde van woordvoerder Patrick Craven die negatiewe aanmerkings oor Cosatuleierskap in Moeletsi Mbeki se nuwe boek, Architects of Poverty, skerp veroordeel. Craven het gesê die aanmerkings is vals en beledigend teenoor die leiers van die vakbond. Die basis van Mbeki se agument is dat Cosatu se grootkoppe oningelig en ongeskoold is.
Sannieshof-amptenaar antwoord op kritiek
Na aanleiding van vorige beriggewing en kommentaar oor die dispuut tussen die inwoners van Sannieshof en die sogenaamde Tswaing-munisipaliteit, het ons die volgende repliek van 'n amptenaar, mnr. Hennie Breytenbach, ontvang.
Lees ook die volgende artikels elders op die werf:
Hartseer verhaal van Tswaing se Boerbokke
Tswaing – net nog 'n 'modelmunisipaliteit' onder ANC-bestuur
Sannieshoffers wen teen ANC-munisipaliteit in hof
Na aanleiding van vorige beriggewing en kommentaar oor die dispuut tussen die inwoners van Sannieshof en die sogenaamde Tswaing-munisipaliteit, het ons die volgende repliek van 'n amptenaar, mnr. Hennie Breytenbach, ontvang.
Lees ook die volgende artikels elders op die werf:
Hartseer verhaal van Tswaing se Boerbokke
Tswaing – net nog 'n 'modelmunisipaliteit' onder ANC-bestuur
Sannieshoffers wen teen ANC-munisipaliteit in hof
‘Matige vooruitgang’ s? mediese sektor se onderhandelaar
'n Onderhandelaar het Dinsdagoggend laat blyk dat daar "matige vooruitgang" in die onderhandelinge met dokters en ander mediese personeel is. Die gesprek het tot in die vroeë oggendure aangehou en teen 4vm verdaag, het Phophi Ramathuba, 'n onderhandelaar vir die SA Mediese Vereniging, gesê. Ramathuba het aangedui dat daar in sekere kwessies vooruitgang gemaak is
Lees verder: ‘Matige vooruitgang’ s? mediese sektor se onderhandelaar
Nederlandse toeris se liggaamsdele vir moetie verkoop
Beeld berig dat 'n deeltydse swart lyksbesorger, Ben Mongadi (35), ’n hand en bors aan ’n swart pastoor in Acornhoek verkoop het. Dit was die liggaamsdele van ’n Nederlandse toeris. Die vrou is vier weke gelede in ’n ongeluk buite Lydenburg dood. Sy en drie ander Nederlanders het pas vir ’n vakansie in Suid-Afrika aangekom
Lees verder: Nederlandse toeris se liggaamsdele vir moetie verkoop
Geen anonieme selfoonoproepe meer nie
Van Woensdag sal enige een wat 'n voorafbetaalde SIM-kaart in Suid-Afrika wil koop, 'n wettige straatadres en identiteitsdokument moet vertoon, volgens 'n nuwe wet. Die wet wat ook afluistering en e-posonderskepping omskryf, sal hierdie week van krag wees Die wet sal vereis dat huidige voorafbetaalde SIM-kaarteienaars hulle besonderhede aan hulle diensverskaffers gee. Indien hulle weier
Eerstejaarslaagsyfer vir wiskunde tuimel
Business Day berig dat eerstejaarstudente se wiskundeslaagsyfer met bykans 40% geval het, nadat matriekwiskunde beduidend makliker gemaak is in 2008 agv uitkomsgebaseerde onderrig. Dit is die eerste groep wat met die UGO-metode onderrig is en wat wiskunde tot matriek moes neem. Die neiging is oral te bespeur by universiteite vanaf dié van die Witwatersrand (Wits) regdeur
Dirk Prinsloo se sjarme taan

Merkel in Washington
Donderdagaand, op die verhoog by die Library of Congress, was daar net een lid van die Huis van Verteenwoordigers – uit 'n moontlike 435 lede – wat opgedaag het om die Duitse kanselier Angela Merkel se toespraak te hoor. Belangstelling in 'n land soos Duitsland is lankal nie meer 'n manier om 'n loopbaan in
