Politici leer stadig. Indien ooit. Dit is die jaar 1970. Min of meer, want ek kan die dag en datum nie presies onthou nie. Maar die gebeurtenis is in my brein ingegraveer. Ek is jonk, ambisieus en begeester. Die plek is die stadsaal van Pretoria. Die geleentheid: die kongres van die Nasionale Party van Transvaal
Vonke spat by elektrisiteitskonferensie
Vonke het behoorlik gespat by ‘n elektrisiteitskonferensie oor voorgestelde tariefverhogings, met ‘n ekonoom wat ‘n senior Eskom-bestuurder gekonfronteer het oor sy aanspraak dat die pryse “regtig” nie so hoog is nie. Ekonoom Mike Schüssler het die verhoog geneem en die syfers wat deur Eskom se hoofbeampte vir kragopwekking, Mike Dames, aangebied is, bevraagteken. Hy het
Plaasmoorde in SA
{jathumbnail off} Statistiek vir aanvalle en moorde vanaf 1991 tot 2006/2007 Plaasaanvalle/moorde in SA 1991 – 2007Jaar/Plaasaanvalle/ Plaasmoorde/Moord-aanval ratio 1991 327 66 20.2% 1992 265 63 23.8% 1993 442 84 19.0% 1994 442 92 20.8% 1995 551 121 22.0% 1996 468 109 23.3% 1997/98 490 87 17.8% 1998/99 827
Goudkoors
Die rekordvlakke wat die goudprys nou aandurf laat goudkoors wêreldwyd opvlam. ‘n Mooi demonstrasie is die planne van ‘n maatskappy om goud betreklik diep vir Amerikaanse standaarde, met ‘n horisontale skag onder ‘n berg by Butte, Montana, te delf. Groot kostes word aangegaan om die verwagte half miljoen onse goud te win. Hierdie spesifieke projek
Verbied Kersfees!
{jathumbnail off} туры в хорватию из краснодараФильчаков прокурор отзывы
Nuwe klagtes teen die Fort Hood-soldaat
Die Amerikaanse weermag het nuwe klagtes teen die Fort Hood-soldaat gebring waarin hy nou ook van poging tot moord aangekla gaan word. Majoor Nidal Hasan, ‘n weermagpsigiater, is reeds aangekla van die moord op 13 mense in ‘n skietery op 5 November by die Fort Hood-basis in Texas. Hasan staar nou 32 aanklagte van moord
Moslemterreurgroep verantwoordelik vir Russiese treinongeluk
’n Islamitiese militantegroep het verantwoordelikheid aanvaar vir die Russiese treinontploffing verlede naweek, nadat ondersoekers gesê het die aanval blyk om die werk van Tsjetsjeense rebelle te wees. Die sogenaamde “Kaukasiese Emiraat,” ’n groep wat verskeie Islamitiese splintergroepe insluit, het gesê hulle is verantwoordelik vir die aanval waarin 26 gesterf het en sowat ‘n 100 mense
Lees verder: Moslemterreurgroep verantwoordelik vir Russiese treinongeluk
Hyundai hoop vir toename in verkope
Hyundai Motor-maatskappy se verkoopstoename in die VSA behoort ‘n verdere hupstoot vroeg volgende jaar te kry met die bekendstelling van die algeheel nuwe mediumgrootte Sonata. Die 2011 Sonata, wat heelwat slanker as sy voorganger is, was geskeduleer om gister by die Los Angeles Motorskou bekendgestel te word. Die nuwe kar, wat Hyundai sê het ‘n
GM loods Volt
General Motors sal hulle vurig verwagte Chevrolet Volt elektriese motor volgende jaar in Kalifornië loods, het die maatskappy gister aangekondig. Die Amerikaanse motorvervaardiger het die besluit aangekondig toe die Los Angeles Motorskou afgeskop het, ‘n dag na die onverwagse vertrek van die motorreus se uitvoerende hoof, Fritz Henderson. GM vise-voorsitter, Bob Lutz, sê die Volt,
Iran laat vyf Britse matrose vry
Iran het vyf Britse matrose wat verlede week, toe hulle wedvaartjag per abuis in Iranse waters ingedwaal het, aangehou is, vrygelaat. Brittanje sê hulle is verheug met gister se vrylating en het Teheran se hantering van die insident geloof. Die mans het in Dubai aan wal gestap en breed geglimlag terwyl hulle vir die kameras
