Lees verder: Formule Een die laaste keer vanjaar by Magny-Cours

“Die Afrikaner: verlede, hede en toekoms”. Oor dié moeilike tema moes ek onlangs ’n praatjie hou. Nie ek of een van die klompie wat kom luister het, het ’n "oplossing" vir die "Afrikaner-vraagstuk" gehad nie. Nie een van ons het darem ook onder die illusie verkeer dat ons ’n oplossing het nie.
“Die Afrikaner: verlede, hede en toekoms”. Oor dié moeilike tema moes ek onlangs ’n praatjie hou. Nie ek of een van die klompie wat kom luister het, het ’n "oplossing" vir die "Afrikaner-vraagstuk" gehad nie. Nie een van ons het darem ook onder die illusie verkeer dat ons ’n oplossing het nie.Die Sentrum vir Publieke Teologie het op 8 Mei 2008 ‘n seminaar oor die tema van “Kerk en Rassisme” by die Universiteit van Pretoria aangebied. Deelnemers het ingesluit: Neels Jackson, prof. Piet Meiring, prof. Theuns Dreyer en dr. Johan Pienaar.
Die Sentrum vir Publieke Teologie het op 8 Mei 2008 ‘n seminaar oor die tema van “Kerk en Rassisme” by die Universiteit van Pretoria aangebied. Deelnemers het ingesluit: Neels Jackson, prof. Piet Meiring, prof. Theuns Dreyer en dr. Johan Pienaar.
Peter de Villiers, die nuwe Springbok-rugbyafrigter, het 'n beroep op Suid-Afrikaanse rugby-ondersteuners gedoen om hulle obsessie met ras te laat vaar. Vier dae voordat De Villiers veronderstel is om sy eerste span vir die jaar aan te kondig, word daar bespiegel dat hy 'n ongekende aantal swart spelers gaan insluit.

President Robert Mugabe se regering het die aanslag op sy politieke opponente verskerp, terwyl opposisieleier, Morgan Tsvangirai,
voorberei vir sy terugkeer na Zimbabwe om aan die uitklopverkiesing deel te neem.

Ses mense is in hegtenis geneem by Sun City gister nadat hulle probeer het om die ANC se provinsiale konferensie by te woon. 'n Groep mense het deur 'n versperring van ANC-toesighouers by die ingang gebreek en die polisie met klippe bestook.

gemaak in die VSA. Maar dit is op die punt om te verander in Milwaukee. Milwaukee is die grootste stad in die deelstaat Wisconsin.

Lees verder: SOO-verslag s? Zim is op Suid-Afrika se drumpel
Ná die sukses van Google se soekmasjien op die internet, het ‘n nuwe maatskappy op die toneel verskyn met ‘n nuwe metode van inligting vind. Powerset, ‘n nuwe onderneming in Siliconvallei, Kalifornië, het ‘n soekmetode uitgevind wat nie van slagwoorde gebruik maak nie, maar wat die betekenis van woorde in sinne ontleed om verbandhoudende begrippe te vind.